Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Small Wonder

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Naomi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Great place to stay in Franschhoek. The house was perfect, very spacious. I will definitely go back when in Franschhoek .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Small Wonder
Thanks for taking the time to review your stay. We're looking forward to having you back!

Mariana S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Heerlikste kuier in Franschhoek. Small Wonder was een van die lekkerste oornagplekke wat ons al in geslaap het. Baie gerieflik met baie ekstras. Alles silwerskoon met 'n baie gasvrye gasvrou. Het heerlik gebly en kan beslis vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Small Wonder
Dit was heerlik om vir jou en jou kinders hier te verwelkom. Dankie dat jul ons gekies het. Mooiste wense!

Stephen M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Wonderful, fantastic house in a perfect location. We had a great stay in Franschhoek; Marlicia was so welcoming and super helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Small Wonder
Thank you for choosing us, we lived having you. Best wishes!

Martin T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Modern, skoon, goeie waarde vir geld. Baie mooi plek, goed geleë met alles was jy nodig het vir lekker naweek in die Boland. Sal beslis weer gebruik in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Small Wonder
Dankie dat jul ons gekies het. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom, met 'n volgende kuier in die Boland.

Lana L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Wow, wat 'n verrassing. Hierdie plek is absoluut die moeite werd en waarde vir geld. Dit het gevoel soos huis weg van my huis. Ek sal Small Wonder vir seker aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Small Wonder
Dit was heerlik om jul hier te verwelkom. Hopelik sien ons weer. Vriendelike groete, Marlicia

Mariaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Pragtige plekkie met atmosfeer wat jy niks anders as kan ontspan nie. Naby aan alles wat lekker is. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Small Wonder
Dankie dat julle ons gekies het. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Mooiloop!

Faan G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Fantastiese plekkie! Baie netjies en uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlicia
Small Wonder
Dankie! Hoop ons kan jul weer eendag terug verwelkom. Mooiloop!

Janine G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Amazingly relaxing. The property was very amazing and completely adequate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Onvergeetlike vakansie, dorp en verblyf. Small Wonder het ons verwagtinge oortref. Pragtige villa in stil omgewing met ongelooflike uitsig op al Franschhoek se berge. Heerlik gebraai op die groot stoep en kaggelvuur vir die koue aand. Kombuis is toegerus met die mooiste eetgerei en breekware. Verras met 'n vars brood, regte botter en heerlike konfyt met ons aankoms. Koffie, tee en melk in die yskas, asook gebottelde water. Slaapkamers is hemels met kraakvars wit beddegoed en die heerlikste matras. Ek het selfs 'n foto van die matras se naam geneem. Alarmstelsel en WiFi werk goed. Mooi tuin. Alles was perfek. Sal definitief ons volgende besoek aan Franschhoek beplan rondom die beskikbaarheid van Small Wonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Beautiful place. Definitely going back soon. Neat and everything you need in a self catering establishment. Great location in a beautiful town. Exceptional views. Thanks Frans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marlicia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 7, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe1acd6b7a4b95375752766bb0333aa37d23f8eca9e5af7190675169a46ebc62cbf19e883ff79fb5305f39b4df0749b7b7ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 7 Nerina Street Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909867287899 19.127688232506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang