Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smalls Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Ian O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker en waarde vir geld. Baie lekker gekuier en die plekkie is goeie waarde vir geld. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Lekker die eerste keer gekuier in Umkomaas. Die lanceerplek is baie billik geprys en die restaurante wat ons besoek het, het ons lekker mense ontmoet. Jammer ons het die sardines gemis en die visvang het niks opgelewer nie. Volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Netjies, veilig, gerieflik en vriendelik. Dit is presies wat ons wou hê, 'n bekostigbare, netjiese, gerieflike en veilige plekkie vir die naweek terwyl ons met ons seun kuier wat aan die Suidkus werk. Ons sal beslis weer hier boek. Gawe en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsey F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2023

Very nice and quiet. A very warm welcome from the owner of the property. The place is very neat and the area is very quiet. The owner is very friendly. We all had an awesome time. If anyone is looking for a peaceful place to rest, it's at Smalls Cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Rustige plek. Baie geniet en die eienaars is uiters behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Ons het elke oomblik daar geniet. Dis maklik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

We only spent two nights as we were down for a wedding. We weren't there much during the day, but it was an enjoyable stay. While we enjoyed our stay, there were a few things we thought could be improved on. Such as dishwashing liquid, and sponges/clothes to tidy up with. As well as perhaps complimentary coffee and sugar. We did take our own, but if we hadn't it would have been nice to have known there isn't. The shower was also a bit on the awkward size for a plus-size person, and the seating as well. Also it would have been nice to have more toilet paper or be told that we need to provide our own. The proprietors are really nice people and we enjoyed chatting with them. Despite the above-mentioned, we would definitely recommend Smalls Cottage 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nalize L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Mrt 2022

Was lekker, maar ligging is 'n probleem. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Francina B
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Baie lekker. Jack en Iris is baie goeie gashere. Dit was vreeslik lekker om by hulle plekkie te gaan kuier. En sal dit definitief weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guillaume B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2021

Very nice! Die prys is reg! Die mense is reg! Geen klagtes en versoeke. Sal weer daar boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2020

Diens was baie goed en baie vriendelike mense. Hul moet dalk net by die rookafdeling sitplek sit en die reën op 'n manier uithou. Verder was als wonderlik. Sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Iris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robinsonstraat 9, Umkomaas, KwaZulu-Natal, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA934de199786b06726dce998aab2b9e39859c6041c4f3926d5066d9cfc41944438bfd2e19afc8b4377184490e1c3217005fa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 9 Robinson Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.20945691292 30.795345084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang