Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smalls Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Iris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 28 resensies vir Smalls Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ian O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian O

Lekker en waarde vir geld.

Baie lekker gekuier en die plekkie is goeie waarde vir geld. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Lekker die eerste keer gekuier in Umkomaas. Die lanceerplek is baie billik geprys en die restaurante wat ons besoek het, het ons lekker mense ontmoet. Jammer ons het die sardines gemis en die visvang het niks opgelewer nie. Volgende keer.

Madelaine D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine D

Netjies, veilig, gerieflik en vriendelik.

Dit is presies wat ons wou hê, 'n bekostigbare, netjiese, gerieflike en veilige plekkie vir die naweek terwyl ons met ons seun kuier wat aan die Suidkus werk. Ons sal beslis weer hier boek. Gawe en vriendelike eienaars.

Lindsey F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey F

Very nice and quiet.

A very warm welcome from the owner of the property. The place is very neat and the area is very quiet. The owner is very friendly. We all had an awesome time. If anyone is looking for a peaceful place to rest, it's at Smalls Cottage.

Chris V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Rustige plek.

Baie geniet en die eienaars is uiters behulpsaam en vriendelik.

Zandri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri V

Ons het elke oomblik daar geniet.

Dis maklik om te kry.

Rachel D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachel D

We only spent two nights as we were down for a wedding. We weren't there much during the day, but it was an enjoyable stay.

While we enjoyed our stay, there were a few things we thought could be improved on. Such as dishwashing liquid, and sponges/clothes to tidy up with. As well as perhaps complimentary coffee and sugar. We did take our own, but if we hadn't it would have been nice to have known there isn't. The shower was also a bit on the awkward size for a plus-size person, and the seating as well. Also it would have been nice to have more toilet paper or be told that we need to provide our own. The proprietors are really nice people and we enjoyed chatting with them. Despite the above-mentioned, we would definitely recommend Smalls Cottage 10/10.

Nalize L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nalize L

Was lekker, maar ligging is 'n probleem.

Sien sterre.

Francina B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina B

Baie lekker.

Jack en Iris is baie goeie gashere. Dit was vreeslik lekker om by hulle plekkie te gaan kuier. En sal dit definitief weer doen.

Guillaume B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume B

Very nice!

Die prys is reg! Die mense is reg! Geen klagtes en versoeke. Sal weer daar boek!

Annelize L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize L

Diens was baie goed en baie vriendelike mense.

Hul moet dalk net by die rookafdeling sitplek sit en die reën op 'n manier uithou. Verder was als wonderlik. Sal definitief weer gaan.

Ockie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie S

Owners were very friendly, helpful and we enjoyed our stay very much.

Very pleasant and friendly.

Theunis L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis L

Baie rustig en vriendelike mense as jy warm kry kan jy gaan swem.

Hou die blink kant bo, dankie.

Christo R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo R

Interessante 1920's woonhuis. Privaat.

Iris is 'n wonderlike gasvrou. Ons het haar aanslag baie waardeer en sal beslis weer by haar wil verbygaan.

Pieter D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Aangenaam en veilig.

Ek kan dit aanbeveel, ek sal dit ook weer gebruik as ek in daardie omgewing moet wees. Baie aangename gasvrou, en baie behulpsaam, baie dankie, ons het lekker by julle gerus.

Magda L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Magda L

Glad nie wat geadverteer was nie.

Die foto's op die e-pos en die blyplek waarby ons ingestap het was glad nie dieselfde nie. Daar was geen selfsorgfasiliteit buiten 'n ketel om koffie/tee te maak en 'n mikrogolf nie en die eienaar het gesê ons kan gaan kos koop by Enzos. As ons wou kos koop het ons nie 'n selfsorg-eenheid bespreek nie.

Smalls Cottage se terugvoer

Hi Magda, you, unfortunately, booked the incorrect unit. As per the site, we have the self-catering cottage and the sleeper room which is not self-catering. We apologize if you feel that the site is misleading but we have had other guests who book through the same site for the sleeper room and have never had any issues. Please feel free to book the self-catering cottage when in Umkomaas again.
Regards Iris

Smalls Cottage
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Vriendelike mense, goeie diens, gemaklike en rustige oornag.

Ons was slegs een aand daar, maar die kamer was ten volle toegerus met alles wat ons sou wou gehad het. Mikrogolf (selfs met een van daai plastiek-covers wat keer dat alles orals spat as jy dit warm maak), ketel, koffie, tee ens. Die kamer was baie netjies en die badkamer skoon. Die stort is lekker groot. Die kamer is ook groot genoeg dat ek en my vrou nie in mekaar se pad gevoel het nie. Sal aanbeveel.

Priscilla J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla J

Home away from home.

The host's warm and friendly welcome set the pace for a relaxed weekend. Smalls Cottage is a quaint home for weary travellers. It is comfortable, clean and very spacious, a true home away from home. Smalls Cottage is on our list for favourite destinations. We have already highly recommended Smalls Cottage and will be back with more family and friends.

Daphne V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne V

Gerieflik.

Baie lekker gebly. Eienaars vriendelik en behulpsaam. Sal voorstel aan ander.

Lorayne H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorayne H

Baie skoon, netjies, veilig, ruim en baie gerieflik!

'n Pragtige plekkie met die dierbaarste eienaars, Iris en Jack. Ek kan Smalls Cottage aanbeveel vir enigiemand wat daar sou wou bespreek. Dit is absoluut meer waarde as waarvoor jy betaal!

Emmarentia R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmarentia R

Uitstekend!

Baie vriendlike mense. Baie lekker plekkie. Veilige parkeering.

Smalls Cottage se terugvoer

Baie dankie Emmerentia, ons sien uit om julle weer te sien.

Smalls Cottage
Mirtie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirtie S

Aangename ondervinding. Sou graag langer wou bly.

Na 'n bootrit van 'n week het ons nie kans gesien om selfde dag nog terug te ry Pretoria toe nie. Wat 'n huislike atmosfeer was Smalls Cottage! Net jammer ons kon nie langer bly! Baie dankie aan Iris. Verblyf, alles was puik!

Smalls Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons is baie bly julle het lekker gekuier.

Smalls Cottage
Clarissa D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa D

Iris and Jack are wonderful people.

Warm hospitality, the place was very peaceful, really enjoyed my stay.

Smalls Cottage se terugvoer

Hi Clarissa, thank you very much for such a wonderful review. We enjoyed having you and your family stay with us just as much.

Smalls Cottage
Magda D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Rustig en vreedsaam.

Baie gemaklike slaapplekkie, volledige, klein kombuisie, klein swembadjie, maar dit was rustig en vreedsaam en die mense was baie vriendelik en hulpvaardig.

Smalls Cottage se terugvoer

Dear Magda,

Thank you very much for such a wonderful review. We enjoyed having you and your family stay with us just as much.

Smalls Cottage
Michelle D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Lovely stay with kind hosts. Close proximity to other guests was a bit of a problem.

Jack and Iris were kind hosts and the place is clean, and safe. Great value for money. The only problem was that the guests next door were loud, sometimes till the early hours of the morning, and it was sometimes difficult to sleep because of the noise.

Smalls Cottage se terugvoer

Hi
Ons sal n plakaat maak wat vra dat dat gen geraas na 10 gemaak word nie. Indien jy ons verwittig het kon ek die gaste gaan vra on sagter te weens. Jammer vir die ongerief.

Smalls Cottage
Shantel P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel P

A very pleasant stay, the hosts were very friendly and helpful.

A most beautiful venue, clean and neat. The hosts were very friendly and welcoming. We will definitely recommend this venue to friends and family.

Smalls Cottage se terugvoer

Dear Shantel, thank you very much for such a wonderful review. We enjoyed having you and your family stay with us, just as much.

Smalls Cottage
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jenny W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny W

Baie basies maar skoon.

Die plek is netjies en skoon. Dit het net baie na sigaretrook geruik. Vir 'n kort oornagstop was dit goed genoeg.

Smalls Cottage se terugvoer

Hi Dou, thank you very much for your review. We do have a non-smoking policy in the cottage, which not all guests adhere to. We are always trying to exceed our guests expectations and make it feel like a home-away-from-home. We do apologise for the inconvenience caused. Regards, Iris.

Smalls Cottage
Dolf C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dolf C

Die kamer is baie beknop, die kamer wat op die webtuiste vertoon word is veel groter.

Die kamer is klein en beknop. Volgens die foto van die kamer wat op die webtuiste vertoon word, is die kamer veel groter. Die foto toon ook 'n dubbelbed terwyl daar twee enkelbeddens in die kamer is.

Smalls Cottage se terugvoer

Goeiedag Dolf
As jy op die webtuiste kyk, die foto van die dubbel bed is deel van die kothuis en nie die kamer nie. Weens die feit dat ons enkel mense kry, het ons besluit om enkel beddens in te sit. Die idee is dat mense net oorslaap. Ons het vir gerief 'n klein yskas en 'n mikrogolf geinstaleer. Ek is jammer vir die teleurstelling, probeer volgende keer die kothuis bespreek. Dit slaap 5 mense en is selfsorg.

Smalls Cottage
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robinsonstraat 9, Umkomaas, KwaZulu-Natal, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA934de199786b06726dce998aab2b9e39859c6041c4f3926d5066d9cfc41944438bfd2e19afc8b4377184490e1c3217005fa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 9 Robinson Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.20945691292 30.795345084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang