Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smile and Wave Beach House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pierre T
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Al wat ek kan sê, is: smile and wave, sien ons definitief weer. Fantastiese keuse vir verblyf. Daar word baie moeite gedoen vir gaste wat inkom. Baie dankie vir die skoon, netjiese verblyf. Eenheid is baie goed toegerus, met alles wat 'n mens benodig. Boeke om te lees, speeljies ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sorita
Smile and Wave Beach House
Baie dankie, Pierre. Ons waardeer die terugvoer. Ons is dankbaar om 'n gasvrou soos Ilse te hê wat ons help om dit skoon en netjies te hou. Ons hou ook van voorstelle en idees om ons huis lekker te maak. So laat weet gerus. Groete Sorita en Handré

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sorita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 91, Franskraalstrand, Franskraal, 0040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd353b1d38d4012997525e10765cc852fcdac7b4aaff1ce717d06844bc87eda1b469ade156978b67bbf810b5666b63284bdc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 91 Cilliers Steet Franskraalstrand 0040 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.606817221039 19.3961434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang