Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smile and Wave Beach House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sorita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Smile and Wave Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pierre T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre T

Al wat ek kan sê, is: smile and wave, sien ons definitief weer.

Fantastiese keuse vir verblyf. Daar word baie moeite gedoen vir gaste wat inkom. Baie dankie vir die skoon, netjiese verblyf. Eenheid is baie goed toegerus, met alles wat 'n mens benodig. Boeke om te lees, speeljies ens.

Smile and Wave Beach House se terugvoer

Baie dankie, Pierre.

Ons waardeer die terugvoer. Ons is dankbaar om 'n gasvrou soos Ilse te hê wat ons help om dit skoon en netjies te hou. Ons hou ook van voorstelle en idees om ons huis lekker te maak. So laat weet gerus.

Groete
Sorita en Handré

Smile and Wave Beach House
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 91, Franskraalstrand, Franskraal, 0040, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd353b1d38d4012997525e10765cc852fcdac7b4aaff1ce717d06844bc87eda1b469ade156978b67bbf810b5666b63284bdc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 91 Cilliers Steet Franskraalstrand 0040 Wes-Kaap 021 201 8901 07:00-23:00 10:00 -34.606817221039 19.3961434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang