Smile and Wave Beach House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliersstraat 91, Franskraalstrand, Franskraal, 0040, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Smile and Wave Beach House is 'n lieflike selfsorghuis naby die swemstrand in Franskraal. Hierdie vakansiehuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Dié 3-slaapkamerhuis bied slaapplek vir altesaam 6 gaste en deel die gebruik van 1 badkamer en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, terwyl die tweede slaapkamer en derde slaapkamer onderskeidelik 'n dubbelbed en 'n koningingrootte-bed het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en wasbak, en het 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbythoekie. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis lei na die sitarea wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix ingerig is en beskik oor 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder kan gaste hul maaltye in die eetarea geniet.
Die huis het 'n binnebraai-area met bykomende sitplek en kyk uit oor die weelderige grasperk met 'n pragtige uitsig oor die Franskraalberge. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Die huis is in 'n stil straat geleë net een blok weg van die see en naby verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sorita Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Cilliersstraat 91, Franskraalstrand, Franskraal, 0040, Wes-Kaap
- Gaste dink Smile and Wave Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliersstraat 91, Franskraalstrand, Franskraal, 0040, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang