Smithgrove Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Howick-weg 37, Wembley, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Smithgrove Guesthouse bied gehalteverblyf met 'n mengsel van klassieke Victoriaanse ontwerp en moderne dekor en is in Wembley, aan die buitewyke van Pietermaritzburg se middestad. Dit bied gaste maklike toegang na enige plek in Pietermaritzburg.
Verblyf word gebied in 5 stylvolle en suite-slaapkamers. Die Pink Gucci Room en die Gold Spotted Cheetah Room het 'n bad. Die Sapphire Gold Room het 'n bad en 'n stort en die res van die kamers het en suite-badkamers met store. Elke kamer het linne, handdoeke, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Al die kamers het 'n platskerm-TV met Netflix en Disney+.
Gaste kan in die sitarea of in die bekoorlike buite-area met braaigeriewe en swembad ontspan. Veilige parkeerplek en 'n afstandbeheerhek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Howick-weg 37, Wembley, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Smithgrove Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pietermaritzburg KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Howick-weg 37, Wembley, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang