Smithland Guest Apartments
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strydomstraat 29, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Smithland Guest Apartments is in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Die instansie is naby hospitale, winkelsentrums, die Universiteit van Kaapstad en Universiteit van Wes-Kaapland.
Verblyf word in een- of tweeslaapkamerwoonstelle, elk met dubbel- of enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort gebied. Die woonstelle het kombuise wat met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, strykyster, strykplank, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie woonstelle word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae of openbare vakansiedae.
Smithland Guest Apartments is net 5 minute se ry vanaf Panorama Medi Clinic, Louis Leipoldt MediClinic, Netcare N1 City, Tygerberg Ooghospitaal en Panorama Onkologie. Dit is ook 15 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en 25 minute vanaf Tafelberg.
Die naaste winkelsentrums is binne 10 minute se ry en Kaapstad Internasionale Lughawe is 25 minute weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Arlene Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 268
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Hans Strydomstraat 29, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Smithland Guest Apartments het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Parow Noord Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strydomstraat 29, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang