Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smitten Glamping Unit

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Smitten Glamping Unit
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Issie J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Issie J

Lekker en rustig.

Ons wou rus en Bonnievale verken, en ons kon beide doen. Ons het heerlik gekuier en sal enige tyd weer by Smitten Glamping bly. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om enige van ons behoeftes te akkommodeer, wat ons baie waardeer het en ons verblyf nog meer aangenaam gemaak het.

Leroux M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroux M

Verkwikkend, herlaai van baterye om weer die jaagtog aan te kan vat.

Dankie, dit was net wat ons nodig gehad het, rus, vrede en pragtige uitsig en ligging.

Abraham B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham B

Uitmuntende ervaring.

Awesome tyd baie dankie. Goeie waarde vir geld. Uitstekende diens.

Shivaar S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shivaar S

Amazing.

Amazing, great views.

Hendro V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendro V

Ons het die tyd by Smitten Glamping Unit só geniet! Die verblyf én omgewing!

Ons is 'Smitten'! Kan hierdie lekke plek met graagte aanbeveel!

Kyle K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle K

The best.

What an amazing place.

Niki V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niki V

Lieflik, salig en ontspannend.

Baie lekker gebly, saligheid vanself.

Francois P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Rustig en mooi.

Ons het baie lekker gebly tydens die een aand se verblyf. Ons het wel met die hout gesukkel, maar gegewe dit in die middel van die winter is, kan mens dit ook verstaan.

Corika D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Corika D

Onvergeetlik!

Was 'n fantastiese kuier. Kwaliteit tyd, pragtige uitsig en beslis 'n besonderse ervaring om in luukse styl te kamp. Saam met kampering moet jy nog uitkyk vir die natuur se besoekertjies. Dit was regtig aangenaam.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Ferdie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V

Briljante diens.

Erik is 'n uitmuntende gasheer! Hy het ons soveel gehelp! Ons was daar vir 4 aande tydens een van die ergste storms in die Weskaap. Aan die einde, toe die storm sy ergste kant gewys het, het Erik ons Maandagmiddag na die kothuis geskuif vir ons laaste aand. Dit was wonderlik om uit die wind en reën te kon kom - dankie Erik! Beide die eenhede is wonderlik en net die regte plek om weg te breek en te herlaai! Ondanks die storm het ons dit baie geniet en uitgerus by die huis gekom.

Tania S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Kort winterwegbreek.

Alles was perfek. Eenheid is goed toegerus tot die fynste detail. Sal definitief weer daar wil tuisgaan.

Julius W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius W

'n Rustige wegbreek nie te ver uit dorp uit nie.

Met die natuur en 'n buite "wood-fired hot tub" kon ons nie vir meer vra nie.

Bennie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Wonderlike ervaring.

Baie dankie dat jul hierdie stukkie hemel met ons gedeel het. Alles is aan gedink (behalwe wasgoedlyn) en kwaliteit van toebehore van hoogstaande gehalte. Pragtige uitsig oor vallei en berge. Sal dit beslis aanbeveel vir enige paartjie of gesin met tot 2 klein kinders. Wens ons kon langer bly!

Hermie F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie F

Fantastiese uitsig en stilte.

Sien sterre.

Marelise S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise S

'n Heerlike wegbreek weg van die stad se gejaag.

Smitten Glamping eenheid het alles wat mens kan benodig om jou verblyf gerieflik te maak. Sal definitief weer teruggaan.

Anja B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B

Heerlike wegbreek. Netjies en goeie diens!

Daar was selfs hout beskikbaar om te koop. Die plek is regtig waarde vir geld!

Lourens H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens H

Baie goed.

Lekker plek om te bly.

Maryna D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D

Rustigheid en natuur.

Dit is 'n pragtige eenheid met alles wat jy kan nodig kry. Die warmvuurbad met die mooiste uitsig. Regtig 'n moet.

Nicole H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

Off the Grid.

Even the rain won't stop you from enjoying your stay, the unit has 2 fireplaces creating a very romantic ambience while overlooking the beautiful valley! There's a hot tub to relax and unwind in. Fully equipped for load shedding, so you are off the grid. Definitely, a must-visit to break away from the chaos.

Coeleen B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coeleen B

Rustig, mooi, romanties.

Perfekte, mooiste, stil wegbreek.

Werner S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Asemrowend!

Ons was uit die wind geslaan met die pragtige akkommodasie! Die uitsig van die swaai is ongelooflik mooi en ons het die rustigheid vreeslik baie geniet. Alles was netjies en skoon (die beddegoed en handdoeke het so lekker geruik). Die warmbad was warm toe ons daar aankom en ons kon dadelik inklim met 'n glasie wyn. Jy braai somme in jou slaapkamer - waarvoor meer kan mens vra. Ons sal vir almal aanbeveel om die Smitten Glamping Unit the besoek. Ons sal definitief weer gaan! 10 uit 10!

Cindy S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Beautiful place.

Smitten Glamping Tent is absolutely stunning. The view is amazing. You are on your own secluded and so peaceful. The place is well equipped with everything you would need and more. However, I was disappointed with a few things, most importantly the jacuzzi. We did not end up using it because when we stirred up the water to heat the bottom, all this gunk came up. It was very off-putting. Sadly, the shower was also blocked, and the bathroom was not cleaned properly. But it is a beautiful bathroom. Then there were the kitchen utensils. These too were not cleaned. They had old food and oil on certain utensils, which clearly were not washed by previous people or cleaned by the cleaners. Other than that, being a pet-friendly place, it is really fabulous. Just a heads up, there are no trees for you to sit outside under as it really gets hot. So, bring along your outdoor umbrellas when you come. We will definitely go back if all the above gets attended to.

Pieter M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M

Baie rustige en sielsverkwikkende verblyf in 'n pragtige omgewing.

Skoon en netjiese akkommodasie met alle geriewe en 'n pragtige omgewing.

Tyrone V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tyrone V

Very nice place, the hot tub wasn't filled properly so it didn't heat up.

The hot tub wasn't filled properly so the water didn't heat up, when contacting the owner he didn't help, he just said keep adding wood and sent us the manual which was of no help at all.

Pieter D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Baie cosy!

Baie cosy. Rustig.

Anneline D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline D

Wegbreek na stilte - perfek.

Ten sterkste aanbeveel vir mense wat hou van die stilte en afsondering van alledaagse geraas. Baie goed toegeruste eenheid wat baie netjies en skoon is. Alles is perfek! Sal die plek definitief weer gaan besoek!

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 14, Plaas 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2885b92d26e4d374bf6683f79cdb5c0b360ffadab209493be0088dda94606c40a5351449df8156e15802cca36254bf12ed49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Portion 14 Farm 226 Gelukshoop A 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.97350961438 20.128715296373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang