Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smitten Glamping Unit

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Issie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker en rustig. Ons wou rus en Bonnievale verken, en ons kon beide doen. Ons het heerlik gekuier en sal enige tyd weer by Smitten Glamping bly. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om enige van ons behoeftes te akkommodeer, wat ons baie waardeer het en ons verblyf nog meer aangenaam gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leroux M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Verkwikkend, herlaai van baterye om weer die jaagtog aan te kan vat. Dankie, dit was net wat ons nodig gehad het, rus, vrede en pragtige uitsig en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitmuntende ervaring. Awesome tyd baie dankie. Goeie waarde vir geld. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shivaar S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Amazing. Amazing, great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendro V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Ons het die tyd by Smitten Glamping Unit só geniet! Die verblyf én omgewing! Ons is 'Smitten'! Kan hierdie lekke plek met graagte aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

The best. What an amazing place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Niki V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Lieflik, salig en ontspannend. Baie lekker gebly, saligheid vanself.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Rustig en mooi. Ons het baie lekker gebly tydens die een aand se verblyf. Ons het wel met die hout gesukkel, maar gegewe dit in die middel van die winter is, kan mens dit ook verstaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Corika D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Onvergeetlik! Was 'n fantastiese kuier. Kwaliteit tyd, pragtige uitsig en beslis 'n besonderse ervaring om in luukse styl te kamp. Saam met kampering moet jy nog uitkyk vir die natuur se besoekertjies. Dit was regtig aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Feb 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 14, Plaas 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2885b92d26e4d374bf6683f79cdb5c0b360ffadab209493be0088dda94606c40a5351449df8156e15802cca36254bf12ed49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Portion 14 Farm 226 Gelukshoop A 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.97350961438 20.128715296373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang