Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smitten Glamping Unit

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 14, Plaas 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Smitten Glamping Unit is op die Gelukshooppad, 11 km buite Bonnievale geleë. Gaste kan die naburige vallei en die Langeberge in die verte vanaf hierdie lieflike glanskamp bewonder.

Die oopplan-eenheid is ideaal vir 'n paartjie of gesin van 4 en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie waar gaste hulle oggendkoffie kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n ingeboude braai, 'n kaggel binne en 'n vuurput buite. 'n Houtvuurwarmbad is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Issie J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en rustig. Ons wou rus en Bonnievale verken, en ons kon beide doen. Ons het heerlik gekuier en sal enige tyd weer by Smitten Glamping bly. Die ...
Sien meer
Jul 2024
Leroux M
Saam met lewensmaat
5.0
Verkwikkend, herlaai van baterye om weer die jaagtog aan te kan vat. Dankie, dit was net wat ons nodig gehad het, rus, vrede en pragtige uitsig en lig...
Sien meer
Mei 2024
Abraham B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitmuntende ervaring. Awesome tyd baie dankie. Goeie waarde vir geld. Uitstekende diens.
Mei 2024
Ferdie V
Saam met lewensmaat
5.0
Briljante diens. Erik is 'n uitmuntende gasheer! Hy het ons soveel gehelp! Ons was daar vir 4 aande tydens een van die ergste storms in die Weskaap. A...
Sien meer
Sep 2023
Tania S
Saam met lewensmaat
5.0
Kort winterwegbreek. Alles was perfek. Eenheid is goed toegerus tot die fynste detail. Sal definitief weer daar wil tuisgaan.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Deel 14, Plaas 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smitten Glamping Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 14, Plaas 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2885b92d26e4d374bf6683f79cdb5c0b360ffadab209493be0088dda94606c40a5351449df8156e15802cca36254bf12ed49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Portion 14 Farm 226 Gelukshoop A 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.97350961438 20.128715296373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang