Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smitten Guest Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hannelie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Totale stilte met 'n lieflike berg uitsig. Dit is 'n fantastiese plek met al die nodige geriewe! Ons het heerlik gebly en sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Amazing weekend in Bonnievale. Beautifully appointed cottage on a hill. Stunning views and so peaceful. Facilities were great. Everything you need. Outdoor braai and hot tub were a winner! Easy communication with hosts. Gorgeous. Can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolize A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful country getaway. A lovely little spot with everything you can need for a weekend getaway. Loved the hot tub and views, and appreciated the hot tub being heated before arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enzo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, stil, regtig 'n stukkie hemel op aarde. Ons kom weer! Ons het baie lekker gekuier en die stilte en rustigheid baie geniet. Die plek het absoluut alles wat jy nodig sal hê met kwaliteit afwerkings. Die houtvuur warmbad is 'n treffer en het 'n asemrowende uitsig oor die vlaktes en berge. Bespreek vandag nog, jy sal nie spyt wees nie. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

We had an absolute amazing break away from the city. Relaxing in the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naa-ilah B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Stunning winter getaway. We stayed for 4 nights and I did not want to leave. The indoor fireplace and wood-fired hot tub made for a perfectly peaceful getaway. We lounged from one seating area to another. Stunning views of the valley and bucks on the adjacent field. Would definitely return with a couple of friends or our young children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Great views, comfortable and great amenities! Very nice time. Cottage was cosy and well equipped. Smaller than expected, but garden, views and place amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ongelooflike bestemming weg van die huis. Wow, wow, wow, wat 'n pragtige plek met enigiets wat jy nodig het. Ons het so lekker gebly dat ons vir seker weer sal gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renita T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Heerlik gekuier. Baie stil en rustig net wat ons gesoek het. Sal definitief weer. Heerlik gekuier. Baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Home away from home. We really enjoyed our stay. They really thought of everything one might need for a stay away from home. So comfortable and cozy, and they even had the Dutchtub going for us on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 62

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14 Plaas 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15137ebc14136536c7dbfa5074116f86bc71b8dd65b8b5603d10cb8d536756631a7ecdd1c8786ed4f7205197d35e651a13aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 Portion 14 Farm 226 Gelukshoop A 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.971311932853 20.134726126775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang