Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smitten Guest Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14 Plaas 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Smitten Guest Cottage is 11 km buite Bonnievale op die Gelukshooppad geleë. Hierdie kothuis spog met 'n lieflike uitsig oor die omliggende vallei en op die Langberge in die verte.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 knus slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser in die kombuis.

Die sitarea langs die kombuis het 'n L-vormige rusbank, 'n kaggel en groot vensters sodat gaste die uitsig kan bewonder. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n ingeboude braai en 'n houtvuurwarmbad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Amy G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, heerlik, herlewing. Was een van die lekkerste plekkies waar ek en my man gebly het. Die eienaar is 'n wonderlike vrou ook.
Sep 2024
Marius K
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf met 'n pragtige uitsig oor die vallei. Smitten Guest Cottage was perfek! Die kothuis het ruim spasie en 'n pragtige uitsig oor die ...
Sien meer
Sep 2024
Hannelie R
Saam met lewensmaat
5.0
Totale stilte met 'n lieflike berg uitsig. Dit is 'n fantastiese plek met al die nodige geriewe! Ons het heerlik gebly en sal beslis weer teruggaan.
Sep 2024
Carol S
Saam met vriende
5.0
Amazing weekend in Bonnievale. Beautifully appointed cottage on a hill. Stunning views and so peaceful. Facilities were great. Everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Enzo M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil, regtig 'n stukkie hemel op aarde. Ons kom weer! Ons het baie lekker gekuier en die stilte en rustigheid baie geniet. Die plek het absolu...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Erfdeel 14 Plaas 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smitten Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 14 Plaas 226, Gelukshoop A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15137ebc14136536c7dbfa5074116f86bc71b8dd65b8b5603d10cb8d536756631a7ecdd1c8786ed4f7205197d35e651a13aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 Portion 14 Farm 226 Gelukshoop A 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.971311932853 20.134726126775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang