Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smurfs Den

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goewermentstraat 13, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Smurfs Den bied gemaklike selfsorgverblyf in die sonderlinge dorpie Loeriesfontein in die Karoo. Dié dorp maak deel uit van Namakwaland en spog met verskeie plantspesies, terwyl dit ook die tuiste is van een van slegs twee windpompmuseums in die wêreld.

Verblyf word in 11 selfsorg-eenhede gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die eenhede is elk gemeubileer met ’n dubbelbed en die en suite-badkamers het storte.

Die kombuisies is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en stoof. Addisionele geriewe sluit gratis WiFi, lugversorging, TV met DStv en gemeenskaplike braai-areas in. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Doendinge naby sluit die Fred Turner Windpompmuseum, Rheboksfontein die Kokerboomwoud in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Liesl T
5.0
Sakpas verblyf in Loeriesfontein. Dit was ons eerste besoek aan Loeriesfontein en Smurf's Den beskik oor al die basiese geriewe. Die eenheid was skoon...
Sien meer
Sep 2024
Debbie H
Saam met vriende
5.0
Gerieflik stil en netjies. Gemaklik en netjies. Lekker plaas atmosfeer alhoewel mens nog in die dorp is.
Aug 2024
Jan D
5.0
Lekker gerus. Baie netjies. Alles wat nodig is. Goed ontvang. Lekker gebly baie dankie.
Jul 2024
Elana A
5.0
Veilig, beste plek, rustig, priceless. Gasvryheid op sy beste.
Jun 2024
Adriaan E
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik, netjies, goeie diens. Ek was aangenaam verras met die braai-area by elke eenheid en die netjiese afwerking en detail.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Goewermentstraat 13, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink Smurfs Den het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loeriesfontein Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goewermentstraat 13, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmrlKWjYrXbO1NdS2WrtEbewqwpnDdr7UuF8ohPG967ogCulu3y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 13 Gowerment Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.95995936889 19.449579653968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang