Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sneezewood

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 116

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Sneezewood
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louise H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Rustig en heerlik om te ontspan in so 'n mooi area.

Baie gerieflike, skoon woning. Alles wat mens nodig het vir gemaklike verblyf. Dis net jammer daar is nie ordentlike stoepmeubels nie want die stoep is so wonderlik, maar baie ongerieflik om op die regop plastiekstoeltjies te sit. Vuurherd was 'n wenner.

Shaun V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun V

Lekker plek, naby aan dorp.

Ons het baie lekker gebly, die plek was netjies en skoon, sit baie naby aan die dorp (loopafstand).

Sneezewood se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Sneezewood
Huibrecht B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibrecht B

Baie ruim, goed toegerus, maar storte nie toeganklik vir gestremdes nie.

Handvatsels in storte asb.

Andre W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre W

Rustige, lekker groot huis, netjies en sentraal.

Huis kuier lekker met groot leefarea en stoep. Lekker erf vir kinders om te speel. Loop afstand van restaurante en winkels. Slaap en badgeriewe baie gerieflik.

Awie E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie E

Heerlik gekuier, ligging en huis is perfek.

Alles wat jy nodig het, kaggel werk heerlik vir koeler aande. Sal definitief aanbeveel en weer by Sneezewood kom kuier.

Sneezewood se terugvoer

Hi Awie,

Baie dankie vir jou resensie, ons is so bly julle het julle naweek by ons so geniet.

Sneezewood
Vanaf
Vanaf R3 420
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 420
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA749b03bc8e3c4516d5121a2504bfc569e20752c0ff79f0a8ee75d38b2b1bb4af6038ee9bc0d6daa47cce39d668fda8ed3e4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 420 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.414471 30.106385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang