+65
Selfsorg in Arbor Park

Snips Accommodation

  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 35 Jooste street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Snips Accommodation is op 'n plot in Newcastle geleë. Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing soos die die Kasino, die Newcastle-winkelsentrum en industriële gebied, Mittal en Karbochem.

Snips Accommodation het 24 selfsorg-chalets wat elkeen 'n en suite-badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n TV met Openview-kanale het. Daar is 28 gastekamers wat elkeen 'n en suite-badkamer, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met Openview-kanale het.

Rugsteun-omsetters, sonkrag en batterye is vir beurtkrag beskikbaar.

Konferensiegeriewe is beskikbaar en daar is 2 gemeenskapsale wat badkamers en sitkamers deel. Die eenhede word ook daagliks skoongemaak, en etes en wasgoeddienste kan op versoek gereël word.

Dié instansie bied slaapplek vir individue, groepe en kontrakteurs.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Dylin S
5.0
Goeie waarde vir geld. Was baie netjies en skoon, het 'n heerlike nagrus gehad.
Feb 2026
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker plek. Baie lekker plek en ons mense het dit baie geniet.
Jan 2026
Stephanie D
5.0
Great stay again. We had a wonderful stay, comfortable with everything we needed. This is our second stay and we were not disappointed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Hanne-Lize P
5.0
Oornag van Durban na Groblersdal. Ontvangsdame was uiters vriendelik en gasvry.
Des 2025
Willem B
4.8
Baie lekker gekuier. Klein maar goed ingerigte eenhede. Stil en baie rustig. Sal maklik weet gaan.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 35 Jooste street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Snips Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

35 Jooste street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4892b5b4ac10e08eef942a8aadf7893db74e9302304fb7dd88b2d5b200106725253076b714e8e41acab36bf41dd5e3adc43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 192 5 1 5 35 Jooste street Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.789712930971 29.965079538524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang