Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Snips Accommodation

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joostestraat 35, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Snips Accommodation is op 'n plot in Newcastle geleë. Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing soos die die Kasino, die Newcastle-winkelsentrum en industriële gebied, Mittal en Karbochem.

Snips Accommodation het 24 selfsorg-chalets wat elkeen 'n en suite-badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n TV met Openview-kanale het. Daar is 28 gastekamers wat elkeen 'n en suite-badkamer, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met Openview-kanale het.

Rugsteun-omsetters, sonkrag en batterye is vir beurtkrag beskikbaar.

Konferensiegeriewe is beskikbaar en daar is 2 gemeenskapsale wat badkamers en sitkamers deel. Die eenhede word ook daagliks skoongemaak, en etes en wasgoeddienste kan op versoek gereël word.

Dié instansie bied slaapplek vir individue, groepe en kontrakteurs.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Danie N
Saam met lewensmaat
5.0
Gawe oornag fasiliteit. Verblyf het aan ons vereistes voldoen.
Jan 2025
Tshepo R
Saam met lewensmaat
5.0
It was great, peace of mind. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Anzel D
5.0
Uitstekend! Ons het vreeslik lekker gebly en goeie diens gehad. Pragtige en netjiese blyplek. Baie dankie aan personeel. Baie dankie dat ons hondjies ...
Sien meer
Des 2024
Lukas B
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag vir Rooi Point Farm parkrun, 2 minute se stap weg. Aangenaam verras deur pragtige eenheid se uitleg.
Aug 2024
Nick S
Saam met lewensmaat
5.0
Snips Accommodation die heel beste! Baie netjies, was rustig en veilig.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Joostestraat 35, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Snips Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joostestraat 35, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4892b5b4ac10e08eef942a8aadf7893db74e9302304fb7dd88b2d5b200106725253076b714e8e41acab36bf41dd5e3adc43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 171 5 1 5 35 Jooste street Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.789712930971 29.965079538524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789