Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Snobs Coffee Roastery and Rooms

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Su-mari W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Perfekte oornag verblyf met klein kinders. Die verblyf is perfek vir 'n oornag, veral met kinders. Daar is plek waar hulle kan hardloop en speel, en die kamers is lekker ruim. Die kommunikasie was baie goed en die gasvryheid spreek boekdele. Ons sal definitief weer hier oorslaap in die toekoms. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neill F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stunning venue. Awesome hosts. The room was very well organised and very spacious. The coffee in the coffee shop was stunning. Will book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker gebly, ons is net nie gewoond aan die Vrystaat se koue nie. Ons het net oornag, maar die verblyf was skoon, ontvangs vriendelik en die koffie heerlik. Ons moes vroeg ry, so ons kon nie die restaurant benut nie. Miskien volgende keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mags M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Warm, clean and friendly spot. Such a warm and friendly place. Perfect spot to stay over. Pizza was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie skoon en netjies en goed toe gerus. Ja, baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike rusplek vir moeë reisigers. Baie gerieflik en aangename oornagverblyf. Willem en sy vriendelike personeel het aan al ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Dit was baie rustig. Ons was 3 persone en die kamer en beddens was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Wonderlik. Ons het heerlik by Snobs Coffee Roastery and Rooms gekuier. Dis ideaal geleë oppad na of van die Kaap na Gauteng. Die blyplek was skoon en netjies met al die noodsaaklike fasiliteite vir 'n oorslaap. Ons het 'n heerlike aandete by Tromp-op-restaurant geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Gerieflik, perfek vir oornag. Baie gerieflik en mooi. Heerlike koffie en the place was so gaaf om aandete reg te hê met ons aankoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maddison-lee B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Best halfway stop. The host is always so friendly. The room is beautiful and it's a really convenient halfway point for the trip to the Cape. They prepare food and leave it in your room for late arrivals, which is really convenient. We will always stay at Snobs. Bonus: the coffee is also lekker!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willem Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenstraat 7, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxwykcG0SlGkBRDPuvI7RhnjNWQ2wmJ8lQC8UsHpac8tZWNrEOo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 166 5 1 5 7 Buiten Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.038900725658 25.779259267546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang