Snobs Coffee Roastery and Rooms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willem Dirk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 166
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Su-mari W - Aug 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag verblyf met klein kinders.
Neill F - Aug 2024
Algehele gradering
Stunning venue.
Peet B - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, ons is net nie gewoond aan die Vrystaat se koue nie.
Mags M - Jul 2024
Algehele gradering
Warm, clean and friendly spot.
Hennie V - Jul 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en goed toe gerus.
Elizabeth O - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike rusplek vir moeë reisigers.
Lizelle L - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Hendrik K - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Maureen M - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik, perfek vir oornag.
Maddison-lee B - Jun 2024
Algehele gradering
Best halfway stop.
Kwartus S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Marinette D - Mei 2024
Algehele gradering
Aangename, stylvolle verblyf naby die N1.
Aldert Johannes V - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese vertrek langs oulike koffiewinkel.
Jon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent half way stop.
Hendrik Gustav H - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens. Netjies. Skoon. Rustig.
Eduard F - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Karen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent and beyond expectations! Ek beveel Snobs Coffee aan vir almal!
Marinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Versteekte juweel.
Andre M - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, rustige bestemming.
Kotie V - Feb 2024
Algehele gradering
Altyd 'n goeie keuse.
Rob R - Feb 2024
Algehele gradering
Restful, peaceful.
Anina R - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker om weg te kon kom van die geraas van Mpumalanga en Gauteng.
Hentie R - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Reinette F - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Zelda C - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable accommodation which delivers all that is promised in the advert.
Sarina S - Jan 2024
Algehele gradering
Very pleasant and beautiful stay! Very friendly hosts.
Hannes V - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Wynand O - Jul 2024
Algehele gradering
Baie goed - veral met ons 2 honde.
Rudolph D - Jul 2024
Algehele gradering
Ons sal weer hier oorbly.
Lees meerTori G - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect family stop over!
Marisan J - Jun 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Henning W - Mrt 2024
Algehele gradering
Die moerkoffie was lekker.
Charlene Rl R - Mrt 2024
Algehele gradering
Het my verwagtinge oortref. As jy reis met honde kan ek dit hoogs aanbeveel.
Chris D - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent.
Marietha V - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Eunette B - Jun 2024
Algehele gradering
Die beste oorslaapplek tussen Addo/ PE/ Stellenbosch en Gauteng.
Rudolph D - Jul 2024
Algehele gradering
We will definitely stay here again.
Japie P - Aug 2024
Algehele gradering
‘n Baie aangename ervaring.
Julia B - Jan 2024
Algehele gradering
Very good stop over, rooms large and clean, pizza and coffee excellent!
Desmond K - Jul 2024
Algehele gradering
Pizza's was smaakvol en filter koffie baie geniet.
Anné D - Des 2023
Algehele gradering
We love staying at Snobs and the hospitality is always heartfelt and authentic.
Cor O - Des 2023
Algehele gradering
'n Overwagte juweel.
Suna L - Des 2023
Algehele gradering
Excellent and welcoming.
Elzaan P - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Christo B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Patrick L - Okt 2023
Algehele gradering
Oornag stop op pad.
Gordon M - Okt 2023
Algehele gradering
Great room, friendly hosts. Highly recommended.
Talita C - Okt 2023
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Rob R - Sep 2023
Algehele gradering
Great service, clean and friendly staff. Owners bend over backwards to ensure you enjoy your stay. Many thanks.
Debbie C - Sep 2023
Algehele gradering
Delightful
Adel V - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike ligging.
Kotie V - Sep 2023
Algehele gradering
Altyd 'n goeie keuse.
Engela V - Aug 2023
Algehele gradering
Kunstig en smaakvol gaan hier saam!
Rob R - Aug 2023
Algehele gradering
Clean, friendly people, great value for money.
Janette P - Aug 2023
Algehele gradering
Oornag stop op pad PE toe.
Marinette D - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike oorslaapplek naby die N1 vir reisigers tussen Kaap en Gauteng.
Eloise R - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig na 'n lang ry.
Janet V - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, kamer skoon en netjies en goed toegerus. Sal die oornagverblyf beslis aanbeveel,.
Lees meerPetro S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornagplekkie met heerlike koffie!
Robyn M - Apr 2023
Algehele gradering
Cosy comfortable peaceful stay.
Jacobus S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik, stil, rustig.
Michael W - Mrt 2023
Algehele gradering
Convenient stay when travelling to the Cape.
Celeste F - Mrt 2023
Algehele gradering
Wat 'n juweel.
Petro S - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike rusplek na 'n lang dag se reis.
Victoria G - Jan 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Jo W - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, stylvol, rustig, gemaklik.
Barbara A - Aug 2023
Algehele gradering
Clean, tidy and well laid out.
Lees meerJp S - Mrt 2023
Algehele gradering
It really was a special place with passionate hosts.
Marguerite P - Jan 2023
Algehele gradering
Stylish, comfortable and restful.
Mindy S - Nov 2023
Algehele gradering
A treat of a place!
Amanda R - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek.
Tiaan V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en smaaklik.
Jaco W - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker skoon en netjies en vriendelike gasheer.
Gerhard C - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable and convenient.
Liezel D - Sep 2023
Algehele gradering
Bed is uitstekend.
Natasha F - Des 2022
Algehele gradering
Baie gesellig.
Anné D - Des 2022
Algehele gradering
I just love staying here.
Aneesa V - Des 2022
Algehele gradering
Comfy beds, clean room. Great for pets.
Dan V - Des 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n oorslaap-aand.
Hansie C - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en mooi.
Carle M - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, puik en goeie diens.
Marina V - Nov 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n oornag.
Peter C - Nov 2022
Algehele gradering
Great.
Yolande B - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige halfpad oorbly.
Ina D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Belinda G - Okt 2022
Algehele gradering
Welcoming and friendly.
Paul T - Okt 2022
Algehele gradering
Clean, secure and functional.
Hendrik B - Sep 2022
Algehele gradering
Puik oornagstop.
Santjie F - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Elma T - Jun 2022
Algehele gradering
Everything we needed.
Ilze B - Apr 2022
Algehele gradering
Mooi, moderne kamer met goeie ligging.
Yolandi R - Mrt 2022
Algehele gradering
Veilig, smaakvol en gerieflik.
Kotie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gewis 'n gunsteling op my lysie.
Len P - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Claire C - Feb 2022
Algehele gradering
A wonderful place to stay on a long journey between the Cape and KZN or Gauteng.
Tina J - Jan 2022
Algehele gradering
Great brewed coffee and night stopover in Trompsburg.
Lize V - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte rusplekkie langs die pad op pad Kaap toe.
Jacobus B - Nov 2022
Algehele gradering
'n Juweel in die dorre Karoodorpie.
Tina J - Nov 2022
Algehele gradering
Once again a lovely overnight stay!
Kelly R - Okt 2022
Algehele gradering
Divine stay.
Maddison-lee B - Jun 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
Len J - Des 2022
Algehele gradering
Heel lekker!
Johan B - Okt 2022
Algehele gradering
Beide my vrou en ek het dit geniet.
Anri P - Okt 2022
Algehele gradering
Oorstop op pad Kaap toe.
Elana V - Jul 2022
Algehele gradering
Verrassende oase.
Lees meerJeff E - Mrt 2022
Algehele gradering
Snobs is better than the pictures suggest.
Hendie G - Feb 2022
Algehele gradering
Akkommodasie het aan my vereistes voldoen, want ek moes met my twee honde reis. Die perseel was omhein en voldoende.
Harry V - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige, veilige, netjiese hawe langs die langpad.
Kotie M - Des 2022
Algehele gradering
Kuier was by my moeder.
Henry P - Des 2021
Algehele gradering
Neat and tidy.
Magda J - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerTielman R - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker en luuks gekuier.
Maureen B - Nov 2021
Algehele gradering
Aangename oorbly.
Tina D - Nov 2021
Algehele gradering
Comfy night's rest in a peaceful setting.
Marlese W - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Yvonne B - Okt 2021
Algehele gradering
Great spot in Trompsburg!
Kotie V - Okt 2021
Algehele gradering
Pure lekkerte.
Marianna S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike oorslaapfasiliteit.
Hendrik M - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik.
Emsie P - Aug 2021
Algehele gradering
Absolute stunning plekkie.
Phillis B - Mei 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld en perfekte ligging.
Anné D - Apr 2021
Algehele gradering
Die beste!
Hannes C - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike kos, lekker gemaklike verblyf en veilig.
Clarice D - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Grant P - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Baie stil. Lekker koffie.
Brian W - Des 2021
Algehele gradering
Very pleasant. Value for money.
Gert U - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlike oornagstop tussen Kaapstad en die Noorde.
Riekie S - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het daar oorgeslaap op pad Hermanus toe.
Jimmy R - Okt 2021
Algehele gradering
Very friendly.
Frans B - Feb 2021
Algehele gradering
Uitsonderlike diens.
Carel L - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Ivor C - Jan 2021
Algehele gradering
Friendly and helpful owner.
Jan V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie angenaam. Goeie diens. Veilig.
Lynette J - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Anel H - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Baie dankie vir die puik diens.
Theo W - Des 2020
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Anastasia D - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid en diens. Kamer pragtig en ingerig met alle benodighede.
Marlese W - Nov 2020
Algehele gradering
Kreatief, gemaklik en gerieflik.
Frans R - Okt 2020
Algehele gradering
Ideale oornag plek tussen kaap en die noorde, met lekker speelplek vir die kinders.
Mechiel D - Sep 2020
Algehele gradering
Willem is n uitstekende gasheer en sy varsgeroosterde en verskeidenheid koffie n bonus.
Lelani B - Aug 2020
Algehele gradering
Gasvryheid van 'n ander aard.
Lees meerFritz W - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en stil.
Tutti G - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker rusplek op die lang pad.
Karin D - Jan 2020
Algehele gradering
Peaceful and relaxing atmosphere. Friendly service.
André H - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker!
Ilze B - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Robert L - Sep 2020
Algehele gradering
Quiet, spacious, clean, with all one needs for an overnight stay.
Christel R - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige plek in pragtige dorp.
Esti R - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangebame verassing.
Engeli B - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties
Marilise V - Des 2019
Algehele gradering
Baie oulike plek met als wat mens benodig.
Christa M - Des 2019
Algehele gradering
'n Lafenis op die langpad.
Lees meerHeidi V - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
James B - Nov 2019
Algehele gradering
Great spot.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie plek.
Heerlike verblyf word bestuur deur vriendelike en hulpvaardige mense.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lindy V - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely overnight accommodation and amazing coffee!
Sandra P - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful oasis.
Lorraine C - Aug 2019
Algehele gradering
Gemaklik, rustig, veilig vir kinders en diere, alles in orde.
Vickus M - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklike oornagverblyf.
Konrad L - Apr 2019
Algehele gradering
'n Netjiese, gasvrye en doeltreffende oorslaapplek met die beste ontbytkoffie op die N1.
Marika B - Mrt 2019
Algehele gradering
Wat 'n besonderse juweel in die Vrystaat met baie potensiaal.
Lees meerEuodia V - Jan 2019
Algehele gradering
Alles en meer wat nodig is om te kan rus na 600+ km op die pad.
Warren S - Jan 2019
Algehele gradering
Great value for money.
Piet D - Feb 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Con E - Des 2018
Algehele gradering
Ideale rusplek aan die N1.
Bernadine V - Des 2018
Algehele gradering
Weggesteekte juweel net van die N1 af oppad Johannesburg toe met fantastiese koffie!
Leroux S - Des 2018
Algehele gradering
Stunning.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenstraat 7, Trompsburg, 9913, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang