Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Clubview

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dormie-laan 152, Clubview, Centurion, 0014, Gauteng
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Clubview is 'n lieflike selfsorg-tuinkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Clubview, Centurion geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir óf 'n paartjie óf sakereisigers wat op soek is na 'n gesellige oornagverblyf of 'n naweekwegbreek.

Dié kothuis het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het lugversorging en gemeubileer met 'n koninggrootte-bed met gehaltelinne. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Ekstra warm komberse en badhanddoeke is ook beskikbaar.

Dié spasie het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre tee, koffie, beskuit en 'n bietjie versnaperinge word voorsien. Daarbenewens is daar 'n 2-sitplek-eetkamertafel wat ook as 'n werkstasie gebruik kan word. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met Netflix en YouTube ook beskikbaar.

Buite het gaste hul eie privaat patio met sitplek en 'n Weber-braai vir gaste om te ontspan en 'n braai te geniet.

Die ligging van hierdie eiendom is 'n kort entjie vanaf Unitas (4 km), 1 Militêre hospitaal (8 km), Zwartkop Gholf Buiteklub 9 (1 km), winkelsentrums en vele restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johann B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en veilige ligging. Is baie vriendelik ontvang. Baie lekker gebly, ons 2 dae het 'n week geword. Self ons klein Pekingese hondjie het haarse...
Sien meer
Jan 2025
Frik E
5.0
Veilig, gemaklik, skoon, diens en vriendelike ontvangs. Gemaklik en veilige verblyf.
Jan 2025
Melt V
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik. Baie netjies. Die bed slaap baie lekker. Plekkie het alles in wat nodig is vir 'n enkel persoon of paartjies. Netjiese braai plekkie. Mooi i...
Sien meer
Nov 2024
Renier H
Saam met lewensmaat
5.0
Neat and cosy. Very good value for money. Attention to detail. Would recommend. Host very informative and responsive. We enjoyed our st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Bianca F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, netjiese plekkie met als wat jy nodig het. Dit is 'n verskriklike lekker plekkie. Mens voel so tuis en so netjies.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petro Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Dormie-laan 152, Clubview, Centurion, 0014, Gauteng
  • Gaste dink Cosy Clubview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dormie-laan 152, Clubview, Centurion, 0014, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad18bd351d664c66c62f09e4282a411ee94477238fe494f287fbe0f2671c61fb4a29bf9a8d63b23f7261049bc96d4fb8df5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 152 Dormie Avenue Clubview 0014 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.835433775579 28.164718099371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang