Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Snooze @ 7

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardenialaan 7, Gardenia Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R690 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Snooze @ 7 is 'n enkelwoonstel wat gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Gardenia Park, Bloemfontein bied. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die enkelwoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n elektriese braaipan, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n privaat tuin en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hendri M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag vir UFS verrigtinge. Snooze @ 7 was die perfekte opsie om te oornag, om ons seun by UFS af te sien. Goed ingerig en naby aan alles. Br...
Sien meer
Feb 2025
Pieter Gideon K
Besigheidsreis
5.0
Wonderful. Thank you, it was wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Francois D
Gesin met tieners
5.0
Netjies, funksioneel, vriendelike diens. Die woonstel is netjies, funksioneel en binne gemaklike trefafstand van enige plek in Bloemfontein. Die eiena...
Sien meer
Jan 2025
Dawn B
5.0
Heerlik gebly. Het baie lekker gebly, diens was baie goed. Kan Snooze@7 aanbeveel.
Jan 2025
Alet B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is soos familie gehandel. Die plekkie is baie sentraal geleë aan alles.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Gardenialaan 7, Gardenia Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Snooze @ 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardenialaan 7, Gardenia Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA200f26fb823f5699343282b96489305903fa1408b2f6d31c2cf3ea33c9e3415ea2ef2a6c8cc65beff49f61add750ee20c2d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 3 mense 12 5 1 5 7 Gardenia Avenue Gardenia Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.129030972752 26.168311504379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang