Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Snooze in Hout Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suzanne-laan 16, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Snooze in Hout Bay bied selfsorg-eenhede en is in die kusgebied van Houtbaai, Kaapstad geleë. Die eiendom is ideaal geleë 1 km vanaf die skilderagtige Chapman's Peak Drive.

Verblyf by Snooze in Houtbaai bestaan uit 3 individueel versierde eenhede. Elke eenheid bestaan uit oopplan-leefarea; die slaapkamerareas is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed. Elke eenheid het 1 badkamer, en boonop beskik elke eenheid oor 'n platskerm-TV en 'n kombuisie met basiese toebehore.

Die gastehuis bied gratis WiFi-internettoegang en privaat parkeerplek van die straat af vir voertuie. Snooze in Houtbaai is ook 5 minute se ry vanaf die strand en 3 km vanaf Houtbaai-hawe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Suzanne-laan 16, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Snooze in Hout Bay het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suzanne-laan 16, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt5SgabVM7NOTbn8hrB9fMKxqVK7PSEX0VMCRHDLPc6GUlulB2R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 16 Avenue Suzanne Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.045629 18.367621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang