Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sodwana Bay Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Didi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Sodwana Bay Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jacques D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Awesome

Weg van die stadslewe. Great plek om te gaan ontspan met die seesand en die lieflike seewater.

Ruan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

A lovely lodge with all the needed luxuries. Friendly staff and a good restaurant menu. Overall a wonderful experience.

We would have liked a bigger kitchenette area in the cabin. The breakfast was slightly overpriced. However, overall a great experience.

David R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
David R

Friendly staff and clean room, I will stay there again.

Well done Sodwana Bay Lodge. Even when I expected less staff due to it being over Christmas, I was greeted with great service and friendliness.

Deon V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Rustig en baie lekker.

Vriendelik gegroet en gehelp by ontvangs. Hulle vat jou bagasie tot by jou chalet of hotel kamer. Dis verskriklik rustig. Ek sal definitief weer gaan.

Melinda C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda C

Heerlik.

Baie goeie opset en lekker om die skuba-sentrum op die venue te hê.

Adéle L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adéle L

Eenheid skoon. Lodge lekker geleë.

Ongelukkig nie baie van die restaurant gehou nie. Diens was swak en die kwaliteit van die kos kan beslis verbeter.

Amanda S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda S

Lekker ontspan en bederf.

Die verblyf is gerieflik en baie mooi tuine en omgewing. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Kort bietjie onderhoud in kamer. Ons het heerlik gekuier en kon lekker ontspan. Kersdag was ons bederf met 'n heerlike ete en het soos by die huis gevoel.

Willie H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H

Kos is fantasties lekker en genoeg by elke maaltyd.

Verblyf is baie goed en goed geleë. Ons het dit baie geniet.

Corrie D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie D

Het lekker gerus in die stilte weg van die stad se gewoel.

Die kamers was heel aangenaam. Die mandjie het glase gekort vir sjampanje, 'n bord, servet en mes vir die soutkoekies. Die spyskaart vir die aandete was puik.

Sodwana Bay Lodge se terugvoer

Geagte Mev De Beer,
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg. Die piekniek mandjie is ongelukkig nie deur ons by Sodwana Bay Lodge verskaf nie, ons het dit bestel van 'n dame wat dit op maak vir spesiale geleenthede buite die lodge om u man se verjaarsdag spesiaal te maak vir hom, ons kon dus nie die mandjie oop maak en loer wat binne in is nie. Ons glo jy sal dit so verstaan. Ek sal wel in die toekoms met die dame reël dat basiese vingerhappies eerder gepak word.
Baie dankie dat jy dit onder my aandag gebring het.

Sodwana Bay Lodge
Chris R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris R

Food excellent!

Walkways need some attention.

Zandile N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Zandile N

Good environment .

They only need to improve their food, especially breakfast.

Mark V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V

Stunning!

It was absolutely amazing. First time back in 38 years - so many great memories. Thanks!

Natasha C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C

Gesinsvakansie.

Ons het lekker vakansie gehou met die kinders.

Marc H - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc H

Good value for money

Great service, good location.

Gert R - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert R

Very comfortable

Accommodation tidy, clean. Food excellent.

Vanaf
Vanaf R2 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 310
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sodwana-hoofweg 1, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09955a88064145c0d910ec247821ab8edec18f767a92e6cb4df4a726a0bac8c5b1d5368ddc62fd99f1afc2e73557684f4435?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 310 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 1 Sodwana Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.510368 32.660309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang