Sodwana Bay Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Didi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques D - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome
Ruan V - Des 2020
Algehele gradering
A lovely lodge with all the needed luxuries. Friendly staff and a good restaurant menu. Overall a wonderful experience.
David R - Des 2020
Algehele gradering
Friendly staff and clean room, I will stay there again.
Deon V - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Melinda C - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Adéle L - Des 2019
Algehele gradering
Eenheid skoon. Lodge lekker geleë.
Amanda S - Des 2018
Algehele gradering
Lekker ontspan en bederf.
Willie H - Apr 2017
Algehele gradering
Kos is fantasties lekker en genoeg by elke maaltyd.
Corrie D - Mei 2016
Algehele gradering
Het lekker gerus in die stilte weg van die stad se gewoel.
Sodwana Bay Lodge se terugvoer
Geagte Mev De Beer,
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg. Die piekniek mandjie is ongelukkig nie deur ons by Sodwana Bay Lodge verskaf nie, ons het dit bestel van 'n dame wat dit op maak vir spesiale geleenthede buite die lodge om u man se verjaarsdag spesiaal te maak vir hom, ons kon dus nie die mandjie oop maak en loer wat binne in is nie. Ons glo jy sal dit so verstaan. Ek sal wel in die toekoms met die dame reël dat basiese vingerhappies eerder gepak word.
Baie dankie dat jy dit onder my aandag gebring het.
Chris R - Mei 2015
Algehele gradering
Food excellent!
Zandile N - Apr 2015
Algehele gradering
Good environment .
Mark V - Okt 2014
Algehele gradering
Stunning!
Natasha C - Des 2014
Algehele gradering
Gesinsvakansie.
Marc H - Aug 2013
Algehele gradering
Good value for money
Gert R - Jun 2013
Algehele gradering
Very comfortable
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sodwana-hoofweg 1, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang