Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sodwana Bay Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Jacques D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Awesome Weg van die stadslewe. Great plek om te gaan ontspan met die seesand en die lieflike seewater.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2020

A lovely lodge with all the needed luxuries. Friendly staff and a good restaurant menu. Overall a wonderful experience. We would have liked a bigger kitchenette area in the cabin. The breakfast was slightly overpriced. However, overall a great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2020

Friendly staff and clean room, I will stay there again. Well done Sodwana Bay Lodge. Even when I expected less staff due to it being over Christmas, I was greeted with great service and friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Rustig en baie lekker. Vriendelik gegroet en gehelp by ontvangs. Hulle vat jou bagasie tot by jou chalet of hotel kamer. Dis verskriklik rustig. Ek sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Heerlik. Baie goeie opset en lekker om die skuba-sentrum op die venue te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2019

Eenheid skoon. Lodge lekker geleë. Ongelukkig nie baie van die restaurant gehou nie. Diens was swak en die kwaliteit van die kos kan beslis verbeter.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Amanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2018

Lekker ontspan en bederf. Die verblyf is gerieflik en baie mooi tuine en omgewing. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Kort bietjie onderhoud in kamer. Ons het heerlik gekuier en kon lekker ontspan. Kersdag was ons bederf met 'n heerlike ete en het soos by die huis gevoel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Willie H
Kort verblyf
5.0
Apr 2017

Kos is fantasties lekker en genoeg by elke maaltyd. Verblyf is baie goed en goed geleë. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2016

Het lekker gerus in die stilte weg van die stad se gewoel. Die kamers was heel aangenaam. Die mandjie het glase gekort vir sjampanje, 'n bord, servet en mes vir die soutkoekies. Die spyskaart vir die aandete was puik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Didi
Sodwana Bay Lodge
Geagte Mev De Beer, Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg. Die piekniek mandjie is ongelukkig nie deur ons by Sodwana Bay Lodge verskaf nie, ons het dit bestel van 'n dame wat dit op maak vir spesiale geleenthede buite die lodge om u man se verjaarsdag spesiaal te maak vir hom, ons kon dus nie die mandjie oop maak en loer wat binne in is nie. Ons glo jy sal dit so verstaan. Ek sal wel in die toekoms met die dame reël dat basiese vingerhappies eerder gepak word. Baie dankie dat jy dit onder my aandag gebring het.

Chris R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2015

Food excellent! Walkways need some attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Didi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 310
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sodwana-hoofweg 1, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09955a88064145c0d910ec247821ab8edec18f767a92e6cb4df4a726a0bac8c5b1d5368ddc62fd99f1afc2e73557684f4435?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 310 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 1 Sodwana Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.510368 32.660309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang