Sodwana Bay Lodge
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sodwana-hoofweg 1, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 310 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
In die hartjie van Maputaland, skuil Sodwana Bay Lodge agter die wêreld se hoogste begroeide sandduine sowat 5 km vanaf die see. Dit is sorgvuldig ontwerp om by die rustieke, eko-georiënteerde aard van die streek te pas.
Verblyf word in 21 opgeknapte riet- en grasdak-chalets gebied. Al die slaapkamers het dubbelbeddens en 'n en suite-stort en toilet.
Ander geriewe sluit 'n DStv, lugversorging, 'n yskas, ketel, swembad en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Sodwanabaai is een van die wêreld se beste duikplekke en huisves die wêreld se mees suidelike koraalriwwe met meer as 1200 spesies koraalvisse, pylsterte, palings en skilpaaie. Walvishaaie, dolfyne, haaie en walvisse is ook algemene besoekers. In die somer is daar ook skeurtandhaaie en skilpaaie.
Die aangrensende Leatherbacks Seafood & Grill bied gesonde kos en 'n volledige à la carte-spyskaart en 'n heerlike verskeidenheid pizzas uit die pizza oond.
Gaste kan met Magnum Fishing Charters verstand en vaardigheid toets teen die marlyn en ander veglustige visse. Vol- en halfdag-uitstappies is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Didi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Sodwana-hoofweg 1, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sodwana Bay Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sodwanabaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sodwana-hoofweg 1, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang