Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soebatsfontein Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 59 resensies vir Soebatsfontein Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jetske F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F

Regte oase!

Die gasheer en -vrou gaan uit hul pad uit om jou lekker te laat bly. Die gemeenskaplike kombuis is puik ingerig en saans se braai is 'n heerlike hoogtepunt. My voorstel is: asb. 'n skuifdeur wat privaatheid kan gee tussen die badkamer en slaapkamer.

Marlette V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlette V

Wat 'n fonds!

Al wat jy nodig het, aangevul met warm gasvryheid. Beslis die plek om te bly vir blomme kyk in Namakwaland.

Russel G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russel G

Magical. Wonderful warm and friendly hosts and that made us feel like old friends.

Great facilities and nicely kitted out kitchen and braai area. Plus the flowers around Soebatsfontein Guest Lodge were gorgeous.

Magda En Hannes B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda En Hannes B

Heerlik.

Ons is vriendelik ontvang. Lekker gekuier. Alles was goed ingerig. Linda en Raymond het 'n heerlike vuur gemaak waaraan die gaste kon saambraai of as jy alleen wil braai, kan jy voor jou plek braai.

Rob P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob P

Pleasant stay.

Basic venue with a very friendly host. They do everything to make it comfortable.

Martin V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Rustige plek waar tyd stilstaan.

Die aanvanklike frustrasie met die kommunikasie was nie so lekker. Was verbaas met die hele setup en kombuisgeriewe. Baie beter as wat foto's op die blad vertoon. Lekker gekuier die aand. Ons het vir 2 aande bespreek, maar kon net een aand bly. Het afstand onderskat. Die beddens was skoon en gerieflik. Ons sal weer die plek oorweeg sou ons in die rigting gaan. Aanwysings was goed.

Jetske F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F

'n Oasis in die mooiste vlaktes.

Hierdie spesiale plek moet eintlik nie vergelyk word met ander plekke nie. Dit was soos om tuis te gaan by ou vriende. Silwerskoon, oulik ingerig, lekker sentraal geleë en die gemeenskaplike saam braai saans was 'n hoogtepunt. Ons het baie welkom gevoel en regtig lekker gebly.

Charleen And Mike B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen And Mike B

Friendly hosts, knowledgeable about surrounding Namaqualand vegetation. Accommodation was comfortable and neat.

We will definitely return.

Hendrik M V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik M V

Wonderlike mense.

Dis naby Namakwa Park.

Alida C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida C

Mooi plek tussen blomme met hartlike gasheer en vrou.

Wat 'n aangename plek om te bly. Heerlik gekuier saam met gasheer en vrou en ander gaste.

Dalene O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene O

Baie skoon en aangenaam.

Die plek is baie skoon en netjies. Die feit dat die badkamer nie 'n deur het nie, was nie vir ons lekker nie en sal dit aanbeveel by bestuur. Oor die algemeen was dit 'n aangename en goeie ervaring.

Johan K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Rustig en aangenaam.

Toegangsroetes, grondpaaie baie sinkplaat en verspoel op plekke. Nie 'n probleem vir 4x4 voertuie nie. Mooi in blommetyd.

Johann B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann B

Afgeleë, stil, baie eenvoudig, maar baie aangenaam.

Sien sterre.

Johan T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan T

Die kamerprobleem het die verblyf versuur.

Sien sterre.

Calima V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Calima V

Very enjoyable.

We enjoyed our stay very much.

Sinria W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sinria W

Lekker.

Netjiese, basiese oornaggeriewe. Uitstekende gasheer en gasvryheid. Heerlik warm gestort. Lekker om die vuur met ander gaste gekuier.

Thys S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Thys S

Aangename mense.

Baie aangename gasvrou en gasheer. Baie goeie ligging. Baie duur vir wat jy kry. Klein, net goed vir oorslaap.

Michele B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B

Great atmosphere.

The communal kitchen was very well equipped. The bedrooms although small were very comfortable. The patrons are great people and made us feel at home.

Lize K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize K

Blomme kyk

Klein kamer maar mooi, gerieflik, skoon en netjies. Die bed verdien spesiale vermelding, goeie kwaliteit matras en beddegoed, handdoeke ook. Baie gesellige kuierplek met goed toegeruste kombuis. Gasvrou en gasheer baie hartlik.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie, was lekker om julle hier te he.
Namauqa groete
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Filistea N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filistea N

Goeie verblyf.

Goeie waarde vir geld en aangename eienaars wat die plek goed bestuur.

Johan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie gesellig.

Lekker saam gekuier. Baie goed geleë. Kuier-area werklik goed ingerig. Eienaars gaan uit hulle pad om gaste tevrede te hou.

Elize L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Soebatsfontein is 'n oase in die woestyn! Ray en Linda is die beste. Ons het die vriendelikste ontvangs gekry, hulle het ons kuier vervolmaak.

Soebatsfontein Gastehuis is baie goed ingerig, skoon en netjies. Gesamentlike kombuis beskik oor alles en nog meer, die gasvryheid van die eienaars Ray en Linda is ongelooflik, jy vertrek as vriende en nie gaste nie.

Retha P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha P

It was a very unique, comfortable and easy stay. Had a great evening with the hosts.

Clean rooms, great hosts, surprisingly different. We enjoyed the communal kitchen meeting the other guests over a braai.

Magdaleen S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdaleen S

'n Baie unieke ervaring in die middel van "niks", maar ook in die middel van "baie".

Die kamers is baie basies en klein, maar dit het nie ongerief veroorsaak nie. Daar is 'n heerlike kombuis, stoep en braai-area waar al die gaste saam kos gemaak, gekuier het en wenke vir blommekyk uitgeruil het. Dit was baie spesiaal. Linda en Raymond was baie behulpsaam en het in almal se behoeftes voorsien. Voorwaar 'n uitsonderlike oorslaapplek.

Hanlie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie B

'n Moet-besoek-plek.

So 'n goeie ervaring gewees om die spesiale plek met sy ryk geskiedenis met die ander gaste en eienaars te kom deel. Die saamkuier-braai-area en kombuis het ons verwagtinge oortref.

Hennie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B

Baie lekker gekuier saam met ander gaste om die vuur.

Plek word nog ontwikkel. Klankdigtheid nog 'n probleem maar eienaars bewus daarvan. Uitstekende gasheer en -vrou.

Jill R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jill R

Very friendly, efficient hosts. Nothing was too much trouble.

It felt remote but at the crossroads to many interesting places inland and on the coast. Interesting conversion of a Dutch Reformed church campus. The tiny rooms looking into the garden are pleasant. Linda and Ray make the stay memorable - nothing is too much trouble for them. The shared kitchen is very well equipped and spick and span. Definitely a place for the more adventurous tourist. Would recommend to friends who don't need frills! Thank you Linda and Ray.

Rika M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika M

Eienaars baie gasvry en loop ekstra myl om verblyf aangenaam te maak.

Ons was 2 senior egpare, almal introverte. Ten spyte daarvan heerlik saam met ander gaste gekuier en nuwe vriende gemaak. Sal weer daar inboek vir volgende toer! Mens het ook die opsie om privaat te braai!

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Rika,
Ek is bly julle het dit geniet. Dit was so lekker om julle as gaste te ontvang, kom gerus weer.
Groete.
Ray en Linda.

Soebatsfontein Guest Lodge
Daleen G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen G

Tussen niks en nêrens. Weggesteek na lang grondpad se mooi natuur en bergreekse.

Die plekkie is pure 4x4 of kampeeravonturier se droom oornagplekkie. Alles basies is daar. Baie lekker plekkie as 'n groep daar arriveer vir oornag, want eienaars kweek 'n saamkuier om die tafel en braaier. Gemeenskaplike kombuis en braaier saam eienaars en almal wat oornag by Soebatsfontein Guest Lodge. Elke oornageenheid is net vir 2 persone geskik met 'n badkamer. Dankie vir die eienaars om vinnig plan te kon maak met aankoms, en 'n deur vir die badkamer te kon reël. Net die voorste eenhede het eie braaiers, maar die agterste eenhede deel 'n boma-braaier gesamentlik. Kamers is teenaan mekaar so is nie baie klankdig nie, so as jy baie mooi luister dan hoor jy jou buurman snork as hy 'n baie harde snorker is. Laat my terugdink en verlang na ons skooldae se kampavonture. Die heel beste was om van selfoon en sein onbeskikbaar te wees, want kon behoorlik afsny en rus sonder enige tegnologie om mens. Perfek vir my, want kon die mooi sterre kyk en natuur en stilte geniet, elke minuut.

Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Mooi omgewing.

Jammer oor baie klein kamers en swak ontwerp. Hoor alle onaangename persoonlike geluide van kamers langsaan en agter. Gemeenskaplike kombuis is nie ons keuse nie, veral nie met Covid-19 nie.

Des S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Des S

A jewel for such a remote placement.

Linda and Ray are very friendly hosts and really go out of their way to make you feel welcome. Had some enjoyable talks and were given good advice on the surrounding areas. Also enjoyed the interaction with the other residents. one always learns something from how other people travel.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Realy enjoyed have you here.

Soebatsfontein Guest Lodge
Pierre Jacques L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre Jacques L

Baie rustig en lekker.

'n Rustige omgewing met goeie kliëntediens.

Ansie P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie P

Very clean and a superb hostess.

It has a nice kitchen and dining room.

Marie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marie K

Vriendelike ontvangs en skoon, maar teleurstellende verblyf.

Kamers is baie klein, bed met bedliggies geen plek vir stoel. Klein badkamer sonder deur geen privaatheid. Word as gaste-suite geadverteer! Mens word mislei deur beskrywing. Geen seep. Koud! Prys is meer as mens verwag vir sulke basiese akkommodasie.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer ons het aandag gegee aan jou voorstelle.

Soebatsfontein Guest Lodge
Elizabeth M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth M

Soebatsfontein ervaring was uniek, maar nie so positief as wat ons verwag het nie.

Die geriewe was netjies, maar die kamers is baie klein. As jy woelige en raserige bure het wat wel in ons geval was is dit baie steurend. Sal graag basiese geriewe in eenheid wou het soos 'n ketel, want die gemeenskaplike kombuis is 'n risiko in die Covid-tyd waarin ons nou is. Verder was daar nie basiese goed soos 'n wasbakprop en ekstra toiletpapier nie. Tydens ons verblyf was daar 'n kragonderbreking. Met die kragonderbreking was daar geen warm water alhoewel daar gasverwarmers is vir die water - vreemd. 'n Kragwekker is aangeskakel, maar vir baie kort periodes wat nie eintlik gehelp het nie. Dit was een van die duurste fooie wat ons betaal het tydens ons besoek aan die Namakwaland met die minste geriewe.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer daar is klankdigte isolasie in die plafon geïnstalleer. Gaste huis is nie deur ons ontwikkel nie dus kon ons nie veel aan die grote van die kamers doen nie, ons hou dit eenvoudig om als in die kamers te pas. Kragonderbrekings is deel van Suid-Afrika. Ons is beslis nie die duurste in Namakwaland nie met die minste geriewe nie.

Soebatsfontein Guest Lodge
Annatjie J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie J

Baie aangenaam

Baie eenvoudig maar baie effektief. Aangename gasheer en gasvrou. Wonderlike blommekyk ervaring gewees. Sal beslis weer besoek.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer. Groete, Ray en Linda.

Soebatsfontein Guest Lodge
Ronél K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél K

Heerlik gekuier, naby Namaqaupark ingang, vriendelike gasheer.

Sal ander enige tyd na hul verwys.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Dankie Ronel, kom gerus weer.
Groete
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Michelle R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Awesome hosts.

Was wonderful and so nice to meet strangers.

Carolyn V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn V

A great experience.

Thank you, Raymond and Linda, for a different lodge experience. We were a little apprehensive about cooking in the communal kitchen but it turned out such fun. People of all ages, from all walks of life, sharing the space and their experiences of the day. It was great having you around to share your knowledge of the area with us.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Thanks you Carolyn, do visit again.

Soebatsfontein Guest Lodge
Philippus H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippus H

Pragtige plek met vriendelike eienaars.

Na die blommeprag-rit was hierdie oornag eenvoudig net lekker en gerieflik. Skoon, netjies, als wat nodig is en een van die lekkerste nagruste ooit! Ongelukkig of dalk gelukkig, is MTN nie beskikbaar nie, so geen sein nie.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer. Volgende keer kry ons julle om vir ons te kom kos maak.
Groete
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Christoffel H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoffel H

'n Uitsonderlike vriendelike kuier in 'n gesellige atmosfeer ver van alles.

Die besondere wyse waarop die selfbediening uit 'n sentrale kombuis en leefarea aangebied word, is iets besonders en anders as die normale selfbedieningplekke. Dit maak dat daar vriende gemaak word met die ander besoekers en die eienaars en skep 'n aangename en ontspanne atmosfeer. Die liggiing, maak dat jy elke dag in 'n ander rigting die blommeprag kan gaan besigtig.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te he.
Groete,
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Monique K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K

Ongelooflike atmosfeer, vriendelike gasvrou

Die hele opset is baie oulik - daar heers 'n gesellige atmosfeer en die plekkie is ideaal as blommekyk op jou to-do lysie is.

Johann K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Gemoedelikheid, een met die natuur, die gees van Namakwaland.

Hierdie gastehuis is slegs gedurende die blommeseisoen oop. Dit bied 'n mens 'n verblyfplek wat pas in die gees van die landskap: eenvoud maar nie minderwaardig, gemoedelike saamsyn met ander gaste by die braai en gemeenskaplike kombuis (wat besonder goed toegerus is), 'n nagrus in stilte in 'n klein dorpie met vriendelike en vreedsame inwoners. Hier word 'n mens deel van die landskap. En Soebatsfontein is perfek geleë om die park na alle kante toe te besigtig. Die paaie is soos die landskap - grof, maar voertuie met voldoende grondvryhoogte kan dit hanteer. Die kombinasie van Soebatsfontein en die Guest Lodge bied 'n unieke verblyfervaring vir mense wat nie dink dat 5-ster-akkommodasie die doel van 'n reis is nie.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Dankie Johann. As mense buite seisoen by ons wil oornag moet hulle net voortydig met ons kontak maak om te hoor of ons op Soebatsfontein is. Groepe wat buite seisoen wil kom is ook welkom, kontak ons net voortydig sodat ons alles reg kan kry.
Groete
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Colin B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B

Couldn’t ask for more helpful and friendly people.

Have already recommended Soebatsfontein.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Hi Colin,
Thanks, we loved having you here.
Regards
Linda Castelyn

Soebatsfontein Guest Lodge
Marius R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Regtig lekker eenvoudig en aangename akkommodasie.

Regtig lekker eenvoudig en aangename akkommodasie. Skoon en netjies en goeie geriewe.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Dankie Marius, Dit was lekker om julle hier te he. Groete Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Ria S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S

Heerlik gekuier, soos ou vriende uitmekaar.

Sien sterre.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Dankie Ria. Ons het al die besondere oulike gaste vreeslik geniet. Kom gerus weer.
Groete
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Yolande C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C

Baie lekker.

Mense is vriendelik en behulpsaam. Plek is baie netjies.

Danie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Net wat ons nodig gehad het.

Aangename gasheer en gasvrou. Heerlik gekuier. Het alreeds aanbeveel aan familie en vriende.

Dawid B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid B

Uitstekend op heel 'n ander manier om gaste se behoefte te vervul.

Ons het maklik kontak en saam met die ander gaste gekuier om die kampvuur. Die kamers is baie netjies maar bitter klein, maar skoon en sinvol ingerig.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang.
Groete
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Hannelie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie D

A very pleasant surprise in a remote area.

We did not know what to expect but had a lovely stay at Soebatsfontein. The owners were very friendly and helpful. The road from Kamieskroon is only 50km, but takes long due to gravel mountain passes not always in good condition. You share a communal kitchen, but very clean and well equipped. You have to take everything you need, as there is no shop (incl wood, ice etc.) A big advantage is the back entrance to Skilpad Flower Resort is at their doorstep. A cool place!

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Thank you, Hannelie. Do visit again.
Regards,
Ray and Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Frans En Zelda K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans En Zelda K

Lekker gekuier.

Nuwe vriende gemaak, heerlik gekuier om die vure en baie addisionele inligting oor gebeure, plekke en blommeroetes.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Dankie Zelda. Dit was lekker om julle by ons te he. Kom gerus weer.
Groete
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Stephanie E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie E

Oasis in the middle of nowhere.

Arrived to this hidden gem after a long day of road trip. Met the super friendly owners who explained the setup and showed us to our rooms. Rooms are small but have everything you need, the communal kitchen is neat and organised, the evening for a lack of a better word "kuiering" with the owners was fantastic. We would definitely come back!

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Hi Stephane.
It was so nice having you here.
Until next time.
Regards
Linda Castelyn

Soebatsfontein Guest Lodge
Marius Fischer F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius Fischer F

Rustig in natuur. Lekker fietsry-geleenthede. Huislik.

Naby nasionale park, mooi passe en naby see. Goeie kans om van hier kus te verken. Veral McDougallsbaai besonders. Geologie van Concordia/Okiep/Springbok is besonders. Blomme hier mooier as suid by Clanwilliam. Kom natuurlik in koppies en rotse voor wat mooi natuurtonele verseker.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Hallo Marius, dankie dat julle by ons kom oorbly het Kom gerus weer.
Groete
Ray En Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Philip G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip G

Gerieflike, huislike verblyf teenaan die Namakwa NP en naby die Diamantkus.

Die eienaars het vir ons etes gereël en raad gegee oor waar die beste blomme te sien is. Hulle kennis oor die toestand van die paaie was ook waardevol.

Marli S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marli S

Vars skoon lug, goeie gasvryheid. Geriewe was nie wat verwag is nie.

Geen padaanwysings en google neem jou op 4x4 roete deur park.

Ulla S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ulla S

Effe teleurgesteld.

Kamers nie klankdig nie; geraas van aangrensende kamers erg hinderlik. Netjies maar te klein. Dubbelbed onaanvaarbare, klipharde matras. Waterpompstelsel raas en word om 22:00 afgesit.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Hi Ulla,
Ons is jammer om te hoor dat jy nie so n lekker ondervinding hier by ons gehad het nie. Ons is wel bewus v d klankdig probleem en het reeds daarna begin kyk maar met covid kon ons nie betyds iets daarom doen nie.
Groete
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Louisa V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V

Dit is 'n ondervinding om nie te mis nie.

Die plek is skoon en goed ingerig. Die eienaar is baie hulpvaardig en gasvry. Die omgewing is asemrowend.

Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer

Dankie Louisa, dit was lekker om julle hier te he.
Groete
Linda Castelyn

Soebatsfontein Guest Lodge
Izak And Lila V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak And Lila V

A real gem in Namaqua Park

Two days weren't enough to explore the area. Relatively short trips to Skilpad, Kamieskroon and surrounds. Lots of different flowers around - once you step out of your vehicle. Roads are good.

Adrienne T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne T

Puik diens en baie skoon geriewe.

Ons was baie hartlik ontvang deur Willie en Annemarie. Hulle het ons baie welkom laat voel en ons het sommer by hulle baie geleer oor die omgewing en sy mense.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soebatsfontein Guest Lodge, Soebatsfontein, 8257, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5kb7i58Z3Hu78bwTkYrQW7vE3pVs8dk83ul18jOhl6PjtRyS7j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Soebatsfontein Guest Lodge Soebatsfontein 8257 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.1184942 17.5921348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang