Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soebatsfontein Guest Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jetske F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Regte oase! Die gasheer en -vrou gaan uit hul pad uit om jou lekker te laat bly. Die gemeenskaplike kombuis is puik ingerig en saans se braai is 'n heerlike hoogtepunt. My voorstel is: asb. 'n skuifdeur wat privaatheid kan gee tussen die badkamer en slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wat 'n fonds! Al wat jy nodig het, aangevul met warm gasvryheid. Beslis die plek om te bly vir blomme kyk in Namakwaland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Magical. Wonderful warm and friendly hosts and that made us feel like old friends. Great facilities and nicely kitted out kitchen and braai area. Plus the flowers around Soebatsfontein Guest Lodge were gorgeous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda En Hannes B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Heerlik. Ons is vriendelik ontvang. Lekker gekuier. Alles was goed ingerig. Linda en Raymond het 'n heerlike vuur gemaak waaraan die gaste kon saambraai of as jy alleen wil braai, kan jy voor jou plek braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rob P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Pleasant stay. Basic venue with a very friendly host. They do everything to make it comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Rustige plek waar tyd stilstaan. Die aanvanklike frustrasie met die kommunikasie was nie so lekker. Was verbaas met die hele setup en kombuisgeriewe. Baie beter as wat foto's op die blad vertoon. Lekker gekuier die aand. Ons het vir 2 aande bespreek, maar kon net een aand bly. Het afstand onderskat. Die beddens was skoon en gerieflik. Ons sal weer die plek oorweeg sou ons in die rigting gaan. Aanwysings was goed.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jetske F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

'n Oasis in die mooiste vlaktes. Hierdie spesiale plek moet eintlik nie vergelyk word met ander plekke nie. Dit was soos om tuis te gaan by ou vriende. Silwerskoon, oulik ingerig, lekker sentraal geleë en die gemeenskaplike saam braai saans was 'n hoogtepunt. Ons het baie welkom gevoel en regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charleen And Mike B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Friendly hosts, knowledgeable about surrounding Namaqualand vegetation. Accommodation was comfortable and neat. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik M V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Wonderlike mense. Dis naby Namakwa Park.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Mooi plek tussen blomme met hartlike gasheer en vrou. Wat 'n aangename plek om te bly. Heerlik gekuier saam met gasheer en vrou en ander gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soebatsfontein Guest Lodge, Soebatsfontein, 8257, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5kb7i58Z3Hu78bwTkYrQW7vE3pVs8dk83ul18jOhl6PjtRyS7j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Soebatsfontein Guest Lodge Soebatsfontein 8257 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.1184942 17.5921348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang