Soetdoring 3
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
CAROL Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 10 maande
Opsomming van Resensie
Herman V - Sep 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon, netjies en gerieflik.
Soetdoring 3 se terugvoer
Beste Herman.
Dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Sterkte met die herstel proses.
Groete.
Carol.
Derick M - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, gemaklike en goed toegeruste verblyf.
Soetdoring 3 se terugvoer
Beste Derick
Danke vir jou kuier.
Ons hoop jou 'roadtrip' is heerlik.
Ons gaan dadelik werk maak van jou voorstel vir die stoel.
Groete
Carol.
Hester G - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye mense.
Soetdoring 3 se terugvoer
Beste Hester.
Dankie vir jou resensie.
Kom asb. weer.
Carol.
Ané S - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker.
Soetdoring 3 se terugvoer
Beste Ané.
Dankie vir jou resensie.
Ons hoop om jou volgende keer te sien as jy Rustenburg toe kom.
Carol.
Violet K - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goeie diens en netjiese, veilige omgewing. Ek beveel enigeen aan wat by Soetdoring 3 wil bly.
Soetdoring 3 se terugvoer
Beste Violet.
Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.
Carol
Anna S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en goeie diens, vir seker!
Soetdoring 3 se terugvoer
Dankie Anna!
Ons hoop om jou weer te sien.
Groete.
Carol.
Ulrika H - Apr 2024
Algehele gradering
Ek sal beslis weer gaan as ek in Rustenburg moet wees!
Soetdoring 3 se terugvoer
Dankie Ulrika. Dit was vir ons lekker om jou te ontvang tydens die groot geleentheid vir julle.
Groete,
Carol.
Pieter D - Mei 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Soetdoring 3 se terugvoer
Baie dankie, Pieter. Dit was heerlik om jou en jou fiets hier te hê.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Carol.
Johan B - Mei 2024
Algehele gradering
Het lekker oorgeslaap.
Soetdoring 3 se terugvoer
Dankie Johan.
Ons hoop jy het jou 'wing shooting' geniet.
Groete.
Carol.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoring-laan 3, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang