Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soetdoring 3

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike diens, skoon, netjies en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Beste Herman. Dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Sterkte met die herstel proses. Groete. Carol.

Derick M
1 nag
5.0
Mei 2024

Vriendelike ontvangs, gemaklike en goed toegeruste verblyf. Die woonstel is uitstekend toegerus en daar word in al die gas se behoeftes voorsien. Ek sou net graag ook 'n gemakstoel wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Beste Derick Danke vir jou kuier. Ons hoop jou 'roadtrip' is heerlik. Ons gaan dadelik werk maak van jou voorstel vir die stoel. Groete Carol.

Hester G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelike, gasvrye mense. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Beste Hester. Dankie vir jou resensie. Kom asb. weer. Carol.

Ané S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Lekker. Baie lekker gebly. Plek is mooi skoon en netjies en onderdak parkering vir my motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Beste Ané. Dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou volgende keer te sien as jy Rustenburg toe kom. Carol.

Violet K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie goeie diens en netjiese, veilige omgewing. Ek beveel enigeen aan wat by Soetdoring 3 wil bly. Ons was baie gelukkig om ons naweek by Soetdoring 3 te kon deurbring. Dit was baie stil en rustig, en ons verblyf was netjies. Ons het niks kortgekom nie. Die gasvrou en haar man was baie behulpsaam en het uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom, bv. met ekstra moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Beste Violet. Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien. Carol

Anna S
1 nag
5.0
Apr 2024

Rustig, veilig en goeie diens, vir seker! Vir seker. Baie rustig en gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Dankie Anna! Ons hoop om jou weer te sien. Groete. Carol.

Ulrika H
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ek sal beslis weer gaan as ek in Rustenburg moet wees! Vriendelike ontvangs gehad. Baie netjies en skoon. Baie mooi en het heerlik geslaap en veilig gevoel. Ek sal die plek beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Dankie Ulrika. Dit was vir ons lekker om jou te ontvang tydens die groot geleentheid vir julle. Groete, Carol.

Pieter D
1 nag
4.8
Mei 2024

Onvergeetlik. Een van die beste gastehuise waar ek nog gebly het. Daar is baie meer in die kamer as wat ek verwag het en wat gewoonlik verskaf word. Baie dankie, Carol, vir julle gasvryheid, en ek sal nie twyfel waar om te bly as ek weer Rustenburg besoek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Baie dankie, Pieter. Dit was heerlik om jou en jou fiets hier te hê. Ons hoop om jou gou weer te sien. Carol.

Johan B
1 nag
4.6
Mei 2024

Het lekker oorgeslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
CAROL
Soetdoring 3
Dankie Johan. Ons hoop jy het jou 'wing shooting' geniet. Groete. Carol.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

CAROL Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-laan 3, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e6fd63b81984484ef63565982fe77dbc2251c2e54a538b69b9b6b00d939d58185c40296d7f6e0d15ff45905884006f6424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3 Soetdoring Avenue Protea Park 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.693329583983 27.216391166751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang