Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soetdoring 3

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-laan 3, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Soetdoring 3 is 'n knus eenheid in Proteapark, Rustenburg, wat gerieflike verblyf bied. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, kombuisie en badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar.

Daar is 'n strykplank en strykyster in die kamer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Atwie P
5.0
Meer as tevrede. Sport naweek, myself en seun, bekostigbaar, and lekker bederfie gekry, net wat nodig is. Baie vriendelike en het sommer tuis gevoel.
Mrt 2025
Tiaan J
Saam met lewensmaat
5.0
It was spectacular with every little detail thought of! Soetdoring 3 is the best value for money, the owner's hospitality is tops! Ther...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Ronel T
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and clean with a friendly host. Carol was very friendly and helpful. Unfortunately, the heatwave did not help when staying at a pl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Fransie R
Saam met lewensmaat
5.0
- Vriendelike, veilige verblyf. Ideaal vir oornag, naby alles. Eienaars is baie behulpsaam.
Nov 2024
Christian C
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend, gasvry, skoon en netjies. Ons gasvrou het vroegtydig met my kontak gemaak om aankoms reelings te tref. Ons was baie vriendelik ontvang en ...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

CAROL Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Soetdoring-laan 3, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Soetdoring 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-laan 3, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e6fd63b81984484ef63565982fe77dbc2251c2e54a538b69b9b6b00d939d58185c40296d7f6e0d15ff45905884006f6424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 3 Soetdoring Avenue Protea Park 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.693329583983 27.216391166751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang