Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soetdoring 3

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-laan 3, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Soetdoring 3 is 'n knus eenheid in Proteapark, Rustenburg, wat gerieflike verblyf bied. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, kombuisie en badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar.

Daar is 'n strykplank en strykyster in die kamer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Herman V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens, skoon, netjies en gerieflik. Sien sterre.
Sep 2024
Derick M
5.0
Vriendelike ontvangs, gemaklike en goed toegeruste verblyf. Die woonstel is uitstekend toegerus en daar word in al die gas se behoeftes voorsien. Ek s...
Sien meer
Mei 2024
Hester G
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike, gasvrye mense. Ons het lekker gebly, dankie.
Mei 2024
Ané S
Besigheidsreis
5.0
Lekker. Baie lekker gebly. Plek is mooi skoon en netjies en onderdak parkering vir my motor.
Mei 2024
Violet K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie diens en netjiese, veilige omgewing. Ek beveel enigeen aan wat by Soetdoring 3 wil bly. Ons was baie gelukkig om ons naweek by Soetdoring 3...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

CAROL Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Soetdoring-laan 3, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Soetdoring 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-laan 3, Proteapark, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e6fd63b81984484ef63565982fe77dbc2251c2e54a538b69b9b6b00d939d58185c40296d7f6e0d15ff45905884006f6424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3 Soetdoring Avenue Protea Park 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.693329583983 27.216391166751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang