Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soete Rus @ St Tropez

Selfsorg
Winteraanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg, St Tropez 303, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Soete Rus @ St Tropez is 'n bekoorlike seefrontwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Strand geleë is en bied 'n gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige see-uitsig. Hierdie knus woonstel is die ideale basis om besienswaardighede te verken en die kusskoon van die Strand te geniet.

Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en die slaaparea beskik oor 'n koninggrootte-bed en spog met 'n skilderagtige see-uitsig. Gaste deel 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n TV en 'n etenstafel. Die kombuisie is met moderne geriewe, soos 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-induksiestoof, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Soete Rus @ St TropezMet bied direkte toegang tot die strand en is perfek geleë vir diegene wat 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite wil geniet. Gaste kan voëlkyk, fietsry, voetslaan, swem, visvang en bootritte geniet. Die woonstel is ook naby verskeie winkelsentrums en restaurante geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.2/5

Jenene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Beach-weg, St Tropez 303, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg, St Tropez 303, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92f05e8679d784285f74a3d16277a78cfd0fe81687fa6e9faf1481a18c31adc92018b5956047b23d41f6de160333e1ffbaee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 2) Beach Road St Tropez 303 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.105021551567 18.818308999804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang