Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soete Rus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerkan-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Soete Rus is 'n pragtige gesinshuis in die skilderagtige kusdorpie Langebaan. Hierdie ruim en gerieflike vakansiehuis kan tot 14 gaste akkommodeer, wat dit perfek maak vir groot gesinne of groepe vriende wat gehaltetyd saam wil deurbring.

Die huis beskik oor 8 slaapkamers en 4 badkamers. Twee slaapkamers is op die boonste vloer geleë, elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander 6 slaapkamers is op die onderste verdieping, elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, en deel 2 badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Alle kamers op die boonste verdieping het skuifdeure wat na die balkon lei, terwyl alle kamers op die grondvloer skuifdeure het wat na buite lei. Drie van die kamers op die grondvloer lei na die swembad, wat met 'n veiligheidsnet bedek is.

Die boonste verdieping het 'n oopplan-kombuis en -eetarea met sitplek vir al 16 gaste en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die sitkamer het 2 L-vormige leerbanke, 'n 2-sitplekbank en 'n slim-TV met Netflix. Daar is 2 braaiers, een op die balkon en een in die eetarea.

'n Buitebraai is by die swembad geleë. Die vermaakarea op die grondvloer sluit 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord in. WiFi word voorsien.

Soete Rus is gerieflik geleë binne maklike bereik van die dorp se vele besienswaardighede, insluitend pragtige strande en bekende watersportaktiwiteite, wat dit 'n ideale basis maak om die area te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 16 Aantal kamers: 8 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 6
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

2.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.2/5

Jenene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Suikerkan-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerkan-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA404e8a34def4dbd013d578ace9fe38c077e68b12d58a2dade7f98e559df3e6dce42d6cfa3cee616669e507b96d019a7954e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 16) 1 5 1 3 52 Suikerkan Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.076520295731 18.037501573563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang