Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soeteweide North B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 33 resensies vir Soeteweide North B&B
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Anton V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Sal weer gaan.

Kamer skoon en netjies. Vriendelike personeel.

Aladdin S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aladdin S

Ek sal definitief weer en weer gaan.

Ek het elke oomblik geniet, vriendelike personeel en die ontbyt was tops.

Janine V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Gerieflijk en skoon.

Baie skoon en rustig. Sal beslis weer van hul gebruik maak. Veilige parkering vir motor.

Beat A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beat A

Rustig.

Baie lekker. Dalk net handdoekreeling opsit, geen plek om handdoeke te hang nie.

Sam M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sam M

Baie ontspanne atmosfeer.

Dit was baie aangenaam om hier te oornag. Lekker rustige atmosfeer.

Llynne V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Llynne V

Rustige omgewing.

Gerieflik. Netjies. Behulpsame personeel.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Vimla Moodley M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vimla Moodley M

Not a comfortable stay.

Bad smell from nearby farm. Room congested. Shower flooded the bathroom floor. No place to place toiletries (washbasin too small). Noisy during the night with rattling windows.

Paul B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Paul B

Skoon maar buitengewoon klein.

Die ontvangs was absoluut pateties. Die man wat ons ontvang het, het ons weggehou van die ontvangsarea en ons moes in die eetkamer inteken. Ons het later die middag gesien dat daar ander 'vriende' daar in ontvangs was wat besig was om televisie te kyk. Die area was vuil en kos het op die grond gelê. Hy het geweier om Afrikaans te praat. Miskien kan hy nie, maar dan moet hulle nie adverteer dat Afrikaans hier gepraat word nie. Verder was hy baie ongeskik en kortaf. Die kamer was so klein dat jy buitentoe moes gaan om jou gedagtes te verander. Ek was onder die indruk dat ons die badkamer met een ander kamer sou deel en dat dit nog steeds bereikbaar sou wees vanaf ons kamer, en dit was nie die geval nie. Drie kamers het die badkamer gedeel, en ongelukkig was die gaste wat die middag daar was se higiëne nie na ons sin nie. Ons het dus dieselfde middag ander verblyf gekry. Ek sal hierdie plek nooit weer besoek nie!

Pieré D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieré D

Nice, clean place. Lovely, fresh breakfast. Friendly and helpful staff.

It is a lovely, clean place with safe parking. The breakfast is lovely with generous portions. The staff is very friendly and helpful. We encountered three 'negatives'. Firstly, there were only one large and one small towel. We would have preferred to each have a large and a small towel. Secondly, the mattress on the left side of the bed (nearest to the window) really needs replacement. It was not comfortable at all. Thirdly, the room really needs a small fridge. Even a bar-fridge would have worked. Other than that, it was a pleasant stay, and we would definitely stay there again.

Elise M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise M

Great.

Great stay. Very well provisioned cottages. We were driving from far so we arrived in the dark. It was tricky to find the road in the dark, so I recommend people try to get there before daylight ends.

Quinton M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton M

Nice.

Pleasure to stay at a safe place. Good staff and helpful. Very good location near airport and N2.

Ansie N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie N

Dit was rustig en het puik diens ontvang. So skoon en netjies.

Ons het dit baie geniet daar.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Heinrich V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Awesome, thank you Alex.

Awesome diens en sal beslis weer daar bly.

Victor M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Victor M

Goeie gesindheid ontvang.

Ek dink hulle kon net 'n bietjie air freshener in die badkamer plaas. Maar anders as dit was ons baie tevrede. Baie dankie julle.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Alta G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Alta G

Dis nie 'n plek wat ek weer sal besoek nie.

Netjies, effens verkeerde ligging, nogal baie verkeer om tot in die middedorp te kom. Kon nie die Springbok-wedstryd in die kamer kyk nie, hul het nie al die kanale nie. Internet in die kamer was so stadig ek kon nie werk nie. Blykbaar is dit vinniger in die ander gedeelte van die B&B, daar is 2 vleuels. En jy moenie haastig wees met ontbyt nie, dit vat baie lank, een ou wat vir almal moet ontbyt maak.

Knowledge C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Knowledge C

Business trip.

I cannot fault Soeteweide on anything at all. The owners were very friendly and went out of their way to accommodate me. Some mornings I left very early to attend meetings and most evenings I returned very late. This was never a problem to the owners. If I missed breakfast, I was offered dinner instead. I will definitely book here again

Tavonga G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tavonga G

It was good.

The breakfast was nice, only need to fix air conditioning.

Emmanuel M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emmanuel M

Baie lekker plek, netjies met lekker ontbyt.

Parkering is baie swak, moes soms kar buite die gebou parkeer.

Lezar B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lezar B

Dit was nie 'n 3 ster-akkommodasie nie.

Daar was baie goed gebreek in die kamer. Die kamer het gestink toe ons inkom. Daar was nog chips in die bed Kassie. 1 van die kussings was nog vuil gewees. Dit was nie aangenaam nie.

Ricardo H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo H

Absoluut fantasties en avontuurlustig.

Sien sterre.

Anel N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel N

Ons het net een aand geslaap maar dit was definitief baie gemaklik.

Sal vir seker weer hier bly. Dit was net ek en my een seun maar sal met vrymoedigheid my hele gesin hierheen kan vat.

Andre S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Gerieflik, netjies, veilig en rustig.

Plek is maklik om te kry, ligging is veilig, straat baie stil, rustig, vrye toegang tot huis, bestuurder is baie vriendelik, behulpsaam, skoon, netjies en sal definitief aanbeveel.

Sandra H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H

Saam met my dogter.

Was heerlik, veral die eienaar wat ons kamer verhit het.

Carl P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl P

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Skoon, netjies en goeie diens. Blanco is egter nie die beste buurt nie - voel onveilig om vanaf dorp deur Blanco te ry na donker. Gastehuis egter baie goeie keuse. Sal weer gebruik.

Ernst M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst M

B&B in 'n rustige buurt met 'n lekker ontbyt.

Netjies kamer en bad. Goeie Internet. Goeie ontbyt vir 2 ingesluit in prys. Laat mens welkom voel - die gasheer het my herken van 'n vorige besoek.

Nadia B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia B

Baie netjies en verwelkomende atmosfeer.

Vriendelike eienaars en lekker ontbyt.

Nadia B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Fantasties.

Als was perfek. Ons het baie lekker gebly.

Stephan G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G

Ongelooflike diens.

Baie netjies, waarde vir geld, sal definitief weer daar bespreek.

Christo S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S

Beskikbaar, maar nie wonderlik nie

Ongelukkig was hulle besig om te bou en daar het konstruksie werkers heeltyd verby ons vensters geloop en die kap geluide was aanhoudend. Ons wou 'n rustige kalm tyd gehad het in George maar dis nie wat ons gekry het nie. Die badkamer was nie so skoon nie en die beddegoed was nie gestryk nie.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soeteweideweg 28, Fancourt Gardens, George, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqnnXhgOkQE3NY7kzPWmMVoakrh2MtKwYcEpONUeKRs10euOocx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 28 Soeteweide Road Fancourt Gardens 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.948487 22.40302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang