Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soeteweide North B&B

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soeteweideweg 28, Fancourt Gardens, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Soeteweide North B&B is 'n eiendom wat reg op die drumpel van die wêreldbekende Fancourt Hotel en Buiteklub geleë is.

Verblyf beskik oor 7 kamers, elk met lugversorging, LED-TV met DStv, gratis WiFi en Netflix en 2 van die kamers het gedeelde badkamers terwyl die derde 'n en suite-badkamer met 'n stoomkamer het. Tee- en koffiemaakgeriewe word in die gang voorsien.

Dit is die ideale oornagplek vir sakereisigers en vakansiegangers en die eiendom bied 'n gratis lughawependeldiens. Die gastehuis bied braaigeriewe en veilige parkeerplek met kringtelevisiekameras. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is 'n aangewese rookarea beskikbaar.

Dit is in 'n rustige en stil omgewing geleë, maar bied steeds die voordeel dat die sentrale sakekern naby is.

Versamel jou sleutels en begin om Suid-Afrika se 6de oudste stad te verken. George is 'n moet-stop vir kranige gholfspelers, bekend as die Wes-Kaap se gholfhoofstad. Heerlike swemstrande is maklik bereikbaar en bergfietsry, perdry, pieknieks en staptogte kan op versoek gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Anton V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer gaan. Kamer skoon en netjies. Vriendelike personeel.
Jun 2024
Aladdin S
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal definitief weer en weer gaan. Ek het elke oomblik geniet, vriendelike personeel en die ontbyt was tops.
Feb 2024
Janine V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflijk en skoon. Baie skoon en rustig. Sal beslis weer van hul gebruik maak. Veilige parkering vir motor.
Feb 2024
Pieré D
5.0
Nice, clean place. Lovely, fresh breakfast. Friendly and helpful staff. It is a lovely, clean place with safe parking. The breakfast is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Elise M
Saam met lewensmaat
4.8
Great. Great stay. Very well provisioned cottages. We were driving from far so we arrived in the dark. It was tricky to find the road i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Soeteweideweg 28, Fancourt Gardens, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Soeteweide North B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Blanco George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soeteweideweg 28, Fancourt Gardens, George, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqnnXhgOkQE3NY7kzPWmMVoakrh2MtKwYcEpONUeKRs10euOocx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 28 Soeteweide Road Fancourt Gardens 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.948487 22.40302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang