Soetvlei Tented Camp/Tentkamp
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vlakfonteinpad NV29, Bojanala-streek, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Soetvlei Tented Camp/Tentkamp bied kampverblyf in die Bojanala-streek in Rustenburg. Die staanplekke is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat graag die omgewing wil verken.
Die kampeerterrein het 2 tente wat elk 'n dubbelbed en stoep het. Sleeping Swallows is 'n tent met slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste kan die buitelug by die losstaande braaigeriewe geniet en daar is ook 'n sluitkassie.
Outstanding Owl is 'n groter tent met slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste kan die buitelug op die stoep geniet met die losstaande braaigeriewe en 'n uitsig oor die bosveld.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Eonora Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Vlakfonteinpad NV29, Bojanala-streek, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Soetvlei Tented Camp/Tentkamp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vlakfonteinpad NV29, Bojanala-streek, Rustenburg, 0299, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang