Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soetwaters Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker. Baie goeie diens en goeie prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ons was daar vir 'n troue. Mariana is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is uitstekened voorberei voor ons aankoms. Load shedding is nie 'n probleem nie. Die kamers is groot en baie netjies met 'n gemaklike bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Soetwaters Gastehuis
Clarissa, baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer - dit maak my hart baie bly! Julle is altyd welkom terug by Soetwaters.

Julie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Excellent in all respects except battling to get gas geyser to mix correct water temperature. Very beautiful, quite rustic and perfectly situated. Pity it was quite difficult to regulate temperature of gas geyser.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Fantasties, pragtig, rustig en stylvol. Uitstekende kliëntediens. Die plekkie is stunning! Kan Soetwaters enige tyd met vrymoedigheid aanbeveel en die gashere is baie aangenaam en gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Soetwaters Gastehuis
Dis darem maar lekker om so mooi resensie te kry Elzette. Baie dankie, ons waardeer dit uit ons harte uit.

Linda D
1 nag
4.0
Mrt 2022

Very homely. Very neat and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Baie vriendelike diens. Uit hul pad gegaan vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Vriendelike diens mooiste verblyf. Ons het heerlik oorgebly by Soetwaters gastehuis sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisamarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Stunning. Baie mooi ligging, goeie diens, besonderse mooi kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Soetwaters Gastehuis
Sjoe! Baie, baie dankie - dit laat my hart sommer bokspring van gelukkigheid om sulke mooi terugvoer te lees!

Candice F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Fantasties. Was so rustig. Kamers was skoon en netjies ingerig. Dit was ook mooi en modern en baie privaat. Ek gee dit 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Soetwaters Gastehuis
Shoe Candince, baie baie dankie! Dit maak my hart sommer baie bly. Julle is altyd welkom terug. :-)

John K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2019

Ek sê vandag vir my vrou ek wens die naweek was nie verby nie. Ons het ons naweek baie geniet en sal weer gaan, Mariana was baie behulpsaam en kon nie genoeg vra of daar iets is wat ons benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mariana
Soetwaters Gastehuis
Baie dankie, Hentie. Ek waardeer jou mooi terugvoer baie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinfontein Plaas, Langs die Rhenosterfonteinpad, Donkerhoek, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8D3oH8QxLuykuDHOmBosVUcQmTieThKSTKVlM8Aj8tjUpETdm2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Farm Kleinfontein Off Rhenosterfontein Road 1001 Gauteng 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -25.802868407869 28.482788121255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang