Soetwaters Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Andre S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
Clarissa S - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons was daar vir 'n troue.
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Clarissa, baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer - dit maak my hart baie bly! Julle is altyd welkom terug by Soetwaters.
Julie S - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent in all respects except battling to get gas geyser to mix correct water temperature.
Elzette S - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties, pragtig, rustig en stylvol.
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Dis darem maar lekker om so mooi resensie te kry Elzette. Baie dankie, ons waardeer dit uit ons harte uit.
Linda D - Mrt 2022
Algehele gradering
Very homely.
Schalk P - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Retha D - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens mooiste verblyf.
Lisamarie B - Sep 2019
Algehele gradering
Stunning.
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Sjoe! Baie, baie dankie - dit laat my hart sommer bokspring van gelukkigheid om sulke mooi terugvoer te lees!
Candice F - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Shoe Candince, baie baie dankie! Dit maak my hart sommer baie bly. Julle is altyd welkom terug. :-)
John K - Mrt 2019
Algehele gradering
Ek sê vandag vir my vrou ek wens die naweek was nie verby nie.
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Hentie. Ek waardeer jou mooi terugvoer baie!
Naude V - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekende kliëntediens.
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Baie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer, Naude. Dit maak my so gelukkig! Jy is altyd welkom hier by Soetwaters!
Ronel B - Des 2018
Algehele gradering
Dit was so rustig.
Stephan S - Nov 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, Stephan. Ons waardeer dit dat jy van jou tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Dis goed om te weet dat ons manier van kommunikasie vir julle waarde toegevoeg het!
Julle is enige tyd welkom terug hier by ons!
Groete,
Die Soetwaters-span
Verenique V - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtig, rustig en stylvol. Baie vriendelike diens.
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Verenique, dit maak my hart sommer baie bly om te weet julle het Soetwaters geniet.
Tiaan D - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese, private kothuis, ideaal vir oornag na 'n nabye funksie.
Marichelle M - Sep 2018
Algehele gradering
Fantastiese ervaring. Wow.
Lees meerSoetwaters Gastehuis se terugvoer
Dit is wonderlik om sulke terugvoer te ontvang Marichelle, nogmaals baie dankie! Dit was vir ons baie aangenaam om julle te ontvang en julle is altyd welkom.
Ronel B - Mei 2018
Algehele gradering
Stunning plekkie.
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Ai, dis darem lekker om sulke mooi woorde te lees Ronel. Baie, baie dankie. Julle is enige tyd welkom om weer te kom.
Rene C - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig.
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Rene! Dit is altyd net vir ons een groot plesier om julle hier te kan ontvang. Nogmaals baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit uit ons harte uit!
Francois H - Des 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige en gemaklike huisie waarin ons gebly het, ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Lana M - Nov 2018
Algehele gradering
Very quaint cottage, perfect for an overnight stay after a wedding in the area.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie pragtige kothuis, ideaal vir oornagverblyf na 'n troue in die omgewing.
Ons voel baie welkom en waardeer al die klein besonderhede. Die sjokolade op ons beddens was 'n verrassing. Mal oor die donkies in die buurt. Pragtige rustige omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Thank you for taking the time to give us feedback Lan, it is much appreciated.
Elize I - Okt 2017
Algehele gradering
Was baie rustig en skoon en goeie diens.
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Beste Elize,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer - ons waardeer dit uit ons harte uit! Ek wil jou ook bedank dat jy ons gesê het van die krakende deure - ons sal kyk wat ons daaraan kan doen.
Rene C - Sep 2017
Algehele gradering
Stil, rustig en die kothuis is fantasties en volledig ingerig.
Lees meerSoetwaters Gastehuis se terugvoer
Beste René,
Baie baie dankie vir die mooiste terugvoer - dis voorwaar die lekkerste lekker!
Ons wil ook net van ons kant af baie dankie sê dat julle die plek so mooi skoon en netjies vir ons gelos het - julle en julle hondjies is model-gaste!
Elisma F - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig en gerieflik!
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Elisma. Ons is so bly julle en julle oulike worshondjies het die plekkie geniet.
Johan L - Aug 2017
Algehele gradering
Asemrowend mooi!
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Wow!! Baie baie dankie vir die mooi terugvoer Johan - dit maak ons harte warm!
Janet V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie rustig, goed ingerig.
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Beste Janet,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, so bly julle het die kothuis geniet.
Carien G - Feb 2017
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer - dit word opreg waardeer!
Theresa B - Nov 2017
Algehele gradering
Pa en seun naweek, lekker gebly dankie.
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Chris, ek is so bly julle het lekker geslaap. 'n Boma is 'n baie goeie idee - baie dankie vir die voorstel! Ons sal dit beslis op ons moet doen lysie sit vir die toekoms.
Emile S - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik!
Soetwaters Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Emile. Ons sal inderdaad plan maak met die braai geriewe.
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinfontein Plaas, Langs die Rhenosterfonteinpad, Donkerhoek, 1001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang