Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Softwaters Guesthouse

Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Softwaters Plaas, Langs die R524, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Vanaf R1 450 R725 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Softwaters Guesthouse is teen die Soutpansbergreeks, aan die voet van die Luondo-berg geleë. Dit is ongeveer 26 km oos vanaf Louis Trichardt en 110 km wes vanaf die Krugerwildtuin se Punda Maria-hek. Softwaters is 'n vrugte- en neutplaas en makadamianeute is die hoofproduk, maar hul lewer ook pekanneute, avokadopere en lietsjies.

Die gerieflike kamers bied toegang tot privaat en veilige, privaat tuine. Daar is ook 2 kothuise bekend as Ida's en Mahogany. Beide eenhede is volledig toegerus en is selfsorg-eenhede.

Die gastehuis is op die plaas geleë en is die ideale plekkie vir diegene wat op soek is na bietjie rus en vrede. Die gastehuis is gebou uit die oorblywende materiaal van die oorspronklike ou plaashuis. Die karakter van die ou huis het behoue gebly gedurende die restourasie-proses wat 'n volle 9 jaar geduur het. Let asb. daarop dat al die mure nie reguit is nie en die hoeke is nie almal vierkantig nie.

Die omgewing is die tuiste van meer as 300 voëlspesies en 'n paar wilde diere wat jy mag raaksien as jy entjies gaan stap of fietsry. Ons bied ook 'n paar ander lekker aktiwiteite op die plaas, waaraan gaste mag deelneem as hulle sou wou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Switsers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Timothy Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Softwaters Plaas, Langs die R524, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Softwaters Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R1 450 R725
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 450
R1 450 R725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Softwaters Plaas, Langs die R524, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzYjU4NWQzLWM4ZjctNDk2MC04OWU3LWU1MGM0MmQyNTEzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R725 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Softwaters Farm Off the R524 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.073266689926 30.140831619501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang