Sojourn on Malcolm
Beskrywing
Dié gerieflike eenslaapkamer-eenheid met 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n lessenaar vir sakereisigers en gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer het 'n plafonwaaier, yskassie, mikrogolf, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea buite voor die kamer waar gaste kan rook. Dié area word met 1 ander kamer gedeel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n lessenaar, sitarea en gratis WiFi. Die kamer het 'n plafonwaaier, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea buite voor die kamer waar gaste kan rook. Dié buite-area word met 1 ander kamer gedeel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malcolmstraat 310, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang