Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sojourn on Malcolm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Sojourn on Malcolm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Eddie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie B

As jy stilte soek, is Sojourn on Malcolm die regte plekkie.

Sojourn on Malcolm is 'n baie aangename plek om in te bly. Baie sentraal geleë binne 2 km van Menlyn Mall af, binne 2 km van Time Square af en binne 2 km van Faerie Glen hospitaal af.

Sojourn on Malcolm se terugvoer

Dit is so goed om te hoor dat jy lekker gebly het! Baie dankie vir jou bevestiging dat ons lekker "sentraal gelee" is! Dit was maklik om jou te huisves, dankie vir jou konsiderasie.

Sojourn on Malcolm
Janine B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Nice and cozy.

I loved my stay at Sojourn on Malcolm. It was neat and tidy and very private.

Sojourn on Malcolm se terugvoer

Thank you for your kind words, Janine. It is always heartwarming to receive feedback that reflects our mission to make your stay easy, comfortable and suitable to your requirements.

Sojourn on Malcolm
Liesl V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V

Heerlik stil, rustig en ideaal vir my doel.

Dit was ideaal vir my doel, die melk en jogurt in die yskas en vrugte en beskuit was 'n onverwagte bonus. Ek het Netflix en die WiFi en sonkragstelsel baie nuttig gevind.

Sojourn on Malcolm se terugvoer

Baie dankie Marthinus! Dis wonderlik om te hoor dat jy lekker en gemaklik gebly het. Ons waardeer jou terugvoer baie.

Sojourn on Malcolm
Marisa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D

Baie lekker gastehuis.

Baie lekker hier gebly. Vriendelike gasvrou wat baie behulpsaam en tegemoetkomend was.

Sojourn on Malcolm se terugvoer

Baie dankie Marisa! Dit was net 'n plesier om jou as gas te hê!

Sojourn on Malcolm
Jacques C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Nie eintlik gekuier bie.

Baie lekker gebly. Nie raserig nie en mense is vriendelik.

Sojourn on Malcolm se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, ons neem kennis en waardeer!

Sojourn on Malcolm
Stefani C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefani C

Perfect place to stay!

I cannot rank Sojourn on Malcolm highly enough. I'd like to keep the spot completely to myself, but in the interest of honesty I have to state that the room was spotlessly clean, the location was fantastic (a 4-minute drive to SunBet Arena), the hosts were wonderfully kind and friendly, the room was a lot more spacious than I had thought from the pictures, and it contained everything your heart could possibly desire - fridge, microwave, Wi-Fi, lovely shower, and a variety of coffees and teas. It was a hotel experience for an incredibly affordable price.

Sojourn on Malcolm se terugvoer

Dear Stefanie
Thank you for your review and kind words. It is wonderful to hear that you enjoyed your stay and that everything you needed was available. It warms our hearts to hear that our guests have a real Sojourn (peaceful, rest) experience. Thanks also to you for being such a kind and considerate guest.
With appreciation,
best regards,
Susan

Sojourn on Malcolm
Russell V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell V

Very nice.

I will stay there again.

Sojourn on Malcolm se terugvoer

Thank you Rusell.
We would also love to host you again.

Sojourn on Malcolm
Angelique G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique G

What a lovely stay.

What a lovely stay at Sojourn on Malcolm, peace and tranquility and everything that you need or may need is there. Would recommend to anyone traveling individually or with their partner, closely located to various shopping centers, pharmacies and hospitals. Also a save and secure location.

Sojourn on Malcolm se terugvoer

Thank you Angelique. It was great to have as our guest.

Sojourn on Malcolm
Melody P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody P

Uiters gerieflik, vriendelik, netjies en die stilte. Al wat ek soek.

Ek het net 'n plek gesoek waar ek vir een nag kan oorslaap sonder om op een dag oor die 700 km te reis. Ek het net 'n bed, stort, toilet en ketel gesoek. Ek het meer gekry teen 'n lae prys. Dit was meer werd maar dankbaar vir die bekostigbaarheid. Baie dankie Susan.

Sojourn on Malcolm se terugvoer

Baie dankie Melody!

Sojourn on Malcolm
Martin P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin P

Fantastiese waarde en vriendelike diens.

Kan nie hierdie plek sterker aanbeveel nie. Hulle is fantasties. Vir die prys kry jy soveel. Hulle het aan alles gedink en sal vir seker dat jy nie 'n enkele ding benodig nie.

Sojourn on Malcolm se terugvoer

Baie dankie Martin! Ons waardeer jou terugvoer

Sojourn on Malcolm
Melody P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody P

Dit was presies wat ek gesoek het. Rustigheid en kalmte.

Susan was baie vriendlik en bedagsaam. Die atmosfeer was rustig en kalm. Dit het voldoen aan my verwagtinge.

Sojourn on Malcolm se terugvoer

Dankie vir jou gawe woorde Melody

Sojourn on Malcolm
Drihan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Drihan V

Goeie verblyf teen 'n billike prys.

Die verblyf was eenvoudig, skoon en privaat. Kommunikasie vanaf die eienaar was doeltreffend. Sy was ook baie vriendelik en behulpsaam. Geen klagtes oor die verblyf nie en ek sal weer daar oornag wanneer ek in die omgewing werk.

Sojourn on Malcolm se terugvoer

Baie dankie Drihan!

Sojourn on Malcolm
Marcus R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus R

Baie baie vriendelik, skoon, netjies - net wat nodig was.

Sal definitief weer by Sojourn oornag en sterk aanbeveel.

Sojourn on Malcolm se terugvoer

Wonderlik om dit te hoor, baie dankie Marcus

Sojourn on Malcolm
Enid K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid K

Alles wat ek nodig gehad het. Kompak, ideaal vir ‘n enkelpersoon wat veilige, gerieflike verblyf benodig.

Ek het heerlik gebly, die tuinhoekie benut en waardeer - die ideale plek vir vroegoggendtee. Die omgewing was stil, adres maklik bereikbaar. Vir my doeleindes was dit ideaal. Ek sal graag weer daar wil bly as ek in dieselfde omgesing moet wees.

Sojourn on Malcolm se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Enid

Sojourn on Malcolm
Caroline S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline S

Location was very convenient, but the place was cramped.

We chose the guesthouse based on the location which was superb. Off street parking is available and we felt safe. We found the guesthouse was a room, rather cramped, with a very cramped bathroom. The place is perfectly adequate but don't expect luxury.

Sojourn on Malcolm se terugvoer

Thank you for the feedback Caroline

Sojourn on Malcolm
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmstraat 310, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4a4fc99c04e1391f7bf8dc3738aa1ae1bb156eb9c4a47d6c0d191a5b1d3c240653eec947bcddefa66d07badeae050cf3d47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 310 Malcolm Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.79466 28.2896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang