Sojourn on Malcolm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Eddie B - Aug 2024
Algehele gradering
As jy stilte soek, is Sojourn on Malcolm die regte plekkie.
Sojourn on Malcolm se terugvoer
Dit is so goed om te hoor dat jy lekker gebly het! Baie dankie vir jou bevestiging dat ons lekker "sentraal gelee" is! Dit was maklik om jou te huisves, dankie vir jou konsiderasie.
Janine B - Mei 2024
Algehele gradering
Nice and cozy.
Sojourn on Malcolm se terugvoer
Thank you for your kind words, Janine. It is always heartwarming to receive feedback that reflects our mission to make your stay easy, comfortable and suitable to your requirements.
Liesl V - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik stil, rustig en ideaal vir my doel.
Sojourn on Malcolm se terugvoer
Baie dankie Marthinus! Dis wonderlik om te hoor dat jy lekker en gemaklik gebly het. Ons waardeer jou terugvoer baie.
Marisa D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gastehuis.
Sojourn on Malcolm se terugvoer
Baie dankie Marisa! Dit was net 'n plesier om jou as gas te hê!
Jacques C - Jun 2024
Algehele gradering
Nie eintlik gekuier bie.
Sojourn on Malcolm se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, ons neem kennis en waardeer!
Stefani C - Feb 2023
Algehele gradering
Perfect place to stay!
Lees meerSojourn on Malcolm se terugvoer
Dear Stefanie
Thank you for your review and kind words. It is wonderful to hear that you enjoyed your stay and that everything you needed was available. It warms our hearts to hear that our guests have a real Sojourn (peaceful, rest) experience. Thanks also to you for being such a kind and considerate guest.
With appreciation,
best regards,
Susan
Russell V - Des 2022
Algehele gradering
Very nice.
Sojourn on Malcolm se terugvoer
Thank you Rusell.
We would also love to host you again.
Angelique G - Nov 2022
Algehele gradering
What a lovely stay.
Sojourn on Malcolm se terugvoer
Thank you Angelique. It was great to have as our guest.
Melody P - Jun 2022
Algehele gradering
Uiters gerieflik, vriendelik, netjies en die stilte. Al wat ek soek.
Sojourn on Malcolm se terugvoer
Baie dankie Melody!
Martin P - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese waarde en vriendelike diens.
Sojourn on Malcolm se terugvoer
Baie dankie Martin! Ons waardeer jou terugvoer
Melody P - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was presies wat ek gesoek het. Rustigheid en kalmte.
Sojourn on Malcolm se terugvoer
Dankie vir jou gawe woorde Melody
Drihan V - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie verblyf teen 'n billike prys.
Sojourn on Malcolm se terugvoer
Baie dankie Drihan!
Marcus R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie baie vriendelik, skoon, netjies - net wat nodig was.
Sojourn on Malcolm se terugvoer
Wonderlik om dit te hoor, baie dankie Marcus
Enid K - Mrt 2021
Algehele gradering
Alles wat ek nodig gehad het. Kompak, ideaal vir ‘n enkelpersoon wat veilige, gerieflike verblyf benodig.
Sojourn on Malcolm se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Enid
Caroline S - Sep 2021
Algehele gradering
Location was very convenient, but the place was cramped.
Sojourn on Malcolm se terugvoer
Thank you for the feedback Caroline
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malcolmstraat 310, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang