Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sojourn on Malcolm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmstraat 310, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sojourn on Malcolm is sentraal in Pretoria-Oos geleë en is maklik bereikbaar vanaf alle hoofroetes. Dis naby hospitale, ontspanningsgeriewe, winkelsentrums, skole en vele meer. Die verblyf is geskik vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste.

Daar is sonkrag en WiFi wat gaste tydens beurtkrag kan benut.

Elkeen van die 2 gastekamers het basiese geriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is spasie om te werk en 'n slim-TV met vinnige WiFi.

Gaste kan ook in die buite-area ontspan en daar rook. Rook is verbode binne.

Elke gastekamer het aparte toegang van buite en daar is parkeerplek op die perseel. Sonkrag is gedurende beurtkrag beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Eddie B
5.0
As jy stilte soek, is Sojourn on Malcolm die regte plekkie. Sojourn on Malcolm is 'n baie aangename plek om in te bly. Baie sentraal geleë binne 2 km ...
Sien meer
Aug 2024
Janine B
Besigheidsreis
5.0
Nice and cozy. I loved my stay at Sojourn on Malcolm. It was neat and tidy and very private.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Liesl V
5.0
Heerlik stil, rustig en ideaal vir my doel. Dit was ideaal vir my doel, die melk en jogurt in die yskas en vrugte en beskuit was 'n onverwagte bonus. ...
Sien meer
Feb 2024
Marisa D
5.0
Baie lekker gastehuis. Baie lekker hier gebly. Vriendelike gasvrou wat baie behulpsaam en tegemoetkomend was.
Jan 2024
Stefani C
5.0
Perfect place to stay! I cannot rank Sojourn on Malcolm highly enough. I'd like to keep the spot completely to myself, but in the inter...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Malcolmstraat 310, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Sojourn on Malcolm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmstraat 310, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4a4fc99c04e1391f7bf8dc3738aa1ae1bb156eb9c4a47d6c0d191a5b1d3c240653eec947bcddefa66d07badeae050cf3d47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 310 Malcolm Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.79466 28.2896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang