Sol & Sombra Guesthouse
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rissikstraat 37, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sol & Sombra Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Komatipoort, 'n dorpie wat by die samevloeiing van die Krokodil- en Komatirivier in Mpumalanga-provinsie geleë is. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 5 individueel-gestyleerde kamers. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 driekwartbeddens en 'n slim-TV. Hierdie kamers beskik ook oor en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien. Al die kamers beskik oor lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Gaste kan van die komplimentêre WiFi gebruik maak.
Neem 'n duik in die gemeenskaplike swembad of geniet 'n ontspannende piekniek in die tuin. Hierdie eiendom is binne maklike bereik van 'n paar restaurante en winkels.
Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus op hande in Komatipoort.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Rissikstraat 37, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Sol & Sombra Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Komatipoort Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rissikstraat 37, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang