Sol Maris
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visarendstraat 1, Luwandla Eenheid 10, St. Lucia Riviermonding, 3690, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sol Maris is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in die hartjie van die Isimangaliso-wêrelderfenisgebied in St Lucia-riviermond geleë is. Dit het pragtige versorgde grasperke en is oorkant die pad van die buitenste uitbreiding van die Isimangaliso-vleilande-wildpark geleë waar verskillende spesies wild dag en nag in die tuin opgemerk word.
Dié eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Nog 'n stort is beskikbaar in die derde badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Langs hierdie sitkamer is 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet.
Deur die stapeldeure is 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n ketelbraai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Die ligging van hierdie eiendom is op die drumpel van Cape Vidal wat bekend is vir sy strande, snorkel, duik en ten minste 4 uit die Groot Vyf diere kan op die verskillende ritte deur die park opgemerk word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Monica/Kerry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Visarendstraat 1, Luwandla Eenheid 10, St. Lucia Riviermonding, 3690, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sol Maris het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visarendstraat 1, Luwandla Eenheid 10, St. Lucia Riviermonding, 3690, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang