Sol Montis Guest Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Eileen M - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde.
Xanderie V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker huislike gevoel met als wat jy benodig!
Shimron L - Sep 2024
Algehele gradering
Lekka quiet place to be.
Henriëtte D - Jul 2024
Algehele gradering
Was absoluut 'n plesier om daar te bly.
Pieter Matthys G - Jun 2024
Algehele gradering
Bzsie gerieflik en kon selfs braai.
Mandy S - Jun 2024
Algehele gradering
The guest cottage has everything you need for a comfortable stay.
Marietjie H - Mei 2024
Algehele gradering
Bogemiddelde netheid en vriendelike diens.
Annette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons sal beslis weer hier oorbly.
Ajay G - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent, a very pleasant experience.
Grace G - Feb 2024
Algehele gradering
Ontspanne, lieflike en veilige atmosfeer!
Henriëtte R - Feb 2024
Algehele gradering
Netjiese, ruim, toegeruste plekkie. Ideaal vir 'n paartjie!
Thereza H - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker plek.
Tossie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Oornag saam met eggenoot.
Joyce E - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooi netjiese kamer, net jammer dit is in 'n besige straat.
Tamlin G - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely.
Debbie H - Feb 2024
Algehele gradering
Fine.
Sol Montis Guest Cottage se terugvoer
Debbie, it is extremely hot during this time of the year. We took a look at the air conditioner as we have never received any complaints about the cooling system before. The air conditioner was put on fan mode, which will not cool down the place. If you had asked, I would have gladly shown you how to put it on cooling mode.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Willie B - Jun 2024
Algehele gradering
Goed gelee, skoon en netjies.
Nazeema D - Des 2023
Algehele gradering
Clean and safe accommodation with exceptional host.
Dawie En Annalise M - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike oornag verblyf. Ligging baie goed en baie goeie waarde vir geld.
Chevaughn D - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing, peaceful.
Meline R - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik.
Leon L - Jul 2023
Algehele gradering
Gemaklik met 'n goeie ligging.
Roelof D - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike kamer weg van die huis.
Ilona K - Jun 2023
Algehele gradering
Ruim en waarde vir geld.
Leander M - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese, groot woonstel met alles wat nodig is.
Lilanie S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Michelle L - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het die ICC womens krieket Boland Paarl gaan kyk en dis die perfekye plek om te bly. Lekkker naby per voertuig.
Shaun B - Jan 2023
Algehele gradering
Stay was great.
Anushca C - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik en Rustig.
Nico V - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en baie sentraal. Daar is 'n groot kettingwinkel loopafstand van daar.
Frederick B - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Carmen Z - Sep 2023
Algehele gradering
Kuier was asemrowend.
Maryke D - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Daleen K - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed toegerus.
Anika S - Mei 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Zayaan E - Nov 2022
Algehele gradering
Our stay was very peaceful, host was very friendly would definitely use them again.
Sol Montis Guest Cottage se terugvoer
So glad you enjoyed your stay and you are welcome back anytime. The pool is situated just to the back of the cottage.
Rachel F - Okt 2022
Algehele gradering
It was awewome.
Janelle J - Sep 2022
Algehele gradering
Het dit baie geniet. Kamer is netjies, die eienaars self is baie vriendelik en hulle het ons baie welkom laat voel. Baie stil area en dis presies waarvoor ons gesoek het.
Nerissa S - Jul 2022
Algehele gradering
The stay was calm, we felt welcome. The host is very friendly. We had all appliances that we needed.
Idris I - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en rustig.
Helgard P - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie en vriendelike diens.
Simoné C - Mrt 2022
Algehele gradering
Great weekend away.
Creshenda R - Jan 2022
Algehele gradering
It was so relaxing and beautiful.
Elsabé K - Jul 2022
Algehele gradering
Interskole.
Brendon A - Jul 2022
Algehele gradering
Was nice.
Taryn I - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Hennie E - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Yusuf H - Mei 2022
Algehele gradering
A peacefull, comfortable stay.
Sol Montis Guest Cottage se terugvoer
I am glad you enjoyed your stay. Would love to know why we received such a low rating, as we take pride in the fact that we are situated in one of the best areas and that our place is super neat. We never had a low rating from any guest regarding tidiness before.
Ryan W - Des 2021
Algehele gradering
Such a nice place.
Ylode B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Patricia C - Des 2021
Algehele gradering
Dit is regtig waarde vir jou geld.
Lee C - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful space, conscientious hosts and great value!
Liané E - Nov 2021
Algehele gradering
Opregte gasvryheid, vriendelikheid en 'n luukse bederf!
Hester E - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf
Linda K - Nov 2021
Algehele gradering
Bekostigbare, veilige akkommodasie. Sal definitief aanbeveel vir ander reisiger.
Anandie A - Okt 2021
Algehele gradering
It is very intimate and beautifully decorated, all you need is available. Close to town if you need anything from the shop or want to eat out. I loved my stay.
Wilna V - Okt 2021
Algehele gradering
Gasvry.
Margaret B - Sep 2021
Algehele gradering
Sol Montis is ideaal om oor te bly.
Megan M - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik, definitief ons opsie in Paarl.
Gerrie S - Sep 2021
Algehele gradering
Sal definitief weer gaan.
Jana-lereé U - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, gemaklik, vriendelik, tops!
Virtue J - Jun 2021
Algehele gradering
Great location, well-appointed room.
Heinrich M - Jun 2021
Algehele gradering
Quiet and peaceful, just what we needed and the hosts are the best, thumbs up to him, always smile on his and full of jokes.
Chaylin S - Mei 2021
Algehele gradering
Was a good few days away. My partner and I really had an amazing time. Host was really welcoming and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was 'n lekker paar dae weg. My metgesel en ek het regtig 'n wonderlike tyd gehad. Die gasheer was regtig verwelkomend en vriendelik.
Ons het so baie pret gehad! Sal definitief Sol Montis Guest Cottage aanbeveel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Roelene D - Apr 2021
Algehele gradering
It was nice staying there. It's quiet and the place was very tidy and spacious. Kobus was very friendly. I would definitely go to Sol Montis again.
Michell G - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlik. Sal beslis weer Sol Montis bespreek vir ’n wegbreek.
Brent R - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en gasvry.
June L - Jan 2021
Algehele gradering
On a business trip. Perfect accommodation for a short stay.
Samantha K - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig stil
Xander R - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, gemaklik, goeie waarde.
Beverley O - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Duane H - Sep 2021
Algehele gradering
Perfect stay over for a quick business trip. Kobus is a great host.
Lee-anne B - Des 2021
Algehele gradering
Only if you don't require an outdoor space
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Net as jy nie buitespasie nodig het nie.
Binne-area was absoluut awesome, maar baie teleurgesteld in dit wat geadverteer is en toe nie daar was nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sol Montis Guest Cottage se terugvoer
Everything that is advertised is there. The guest seemed happy with the accommodation and even complimented on the accommodation.
Abigail D - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig.
Michelle N - Des 2021
Algehele gradering
Lekke geslaap en gemaklik.
Cindy J - Nov 2020
Algehele gradering
Was fantasies. Lekker rustige plek.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riparia 10, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang