Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sol Montis Guest Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 76 resensies vir Sol Montis Guest Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Xanderie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xanderie V

Baie lekker huislike gevoel met als wat jy benodig!

Baie dankie, baie lekker gekuier! Baie mooi eenheid!

Shimron L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shimron L

Lekka quiet place to be.

I had a great stay! The accommodation was exactly as described, with everything listed in the ad available and in good condition. The location felt safe, which was important to me. The host was friendly and welcoming, making the stay even more pleasant. Highly recommended!

Henriëtte D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriëtte D

Was absoluut 'n plesier om daar te bly.

Ons het dit baie geniet om in 'n ruim en skoon plek te bly. Die gasheer was baie vriendelik en aangenaam.

Pieter Matthys G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Matthys G

Bzsie gerieflik en kon selfs braai.

Ruim kamer met uitstekende fasaliteite. TV het nie gewerk nie, maar die eienaar belowe om dit reg te stel.

Mandy S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S

The guest cottage has everything you need for a comfortable stay.

The cottage is accurately described. It is located in a quiet street and close to all options of shops etc. I can recommend the guest cottage to fellow travellers without any reservation.

Marietjie H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie H

Bogemiddelde netheid en vriendelike diens.

Fantasties, beste plek ooit!

Annette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Ons sal beslis weer hier oorbly.

Goeie ontvangs deur vriendelike gasheer. Alles was baie netjies en skoon, gerieflik en baie ruim, lekker bed met goeie matras, groot netjiese badkamer.

Ajay G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ajay G

Excellent, a very pleasant experience.

Lovely location, excellent room. Completely clean. Host was fantastic; friendly, accommodating and willing to assist where needed.

Grace G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace G

Ontspanne, lieflike en veilige atmosfeer!

Dit was ongelooflik om by Sol Montis Guest Cottage tuis te wees. Lieflike en gasvry eienaar, veilige ligging en ons het nie eenkeer onwelkom gevoel nie. Ek sal beslis weer kom kuier! Wegbreek om my kroonverjaarsdag te vier was fantasties!

Henriette R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette R

Netjiese, ruim, toegeruste plekkie. Ideaal vir 'n paartjie!

Ons het heerlik gebly. Wegbreek vir 'n aand by 'n rustige omgewing. Privaatheid geniet met 'n lekke braai! Die volgende oggend 'n ontbyt geniet - 'n klipgooi van verblyf- asemrowende uitsig waardeer! Plekkie is goed toegerus met nodige. Gasheer is 'n aangename, vriendelike en behulpsame persoon. Ons sal weer 'n aandjie daar spandeer!

Thereza H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza H

Lekker plek.

Ons het baie lekker gebly en die kamer was gerieflik, groot en skoon. Ons het baie laat eers ingeboek, maar daar was vir ons gewag en ons is vriendelik ontvang.

Tossie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tossie M

Oornag saam met eggenoot.

Baie lekker en goed toegeruste eenheid met braai-area.

Joyce E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce E

Mooi netjiese kamer, net jammer dit is in 'n besige straat.

Ons het lekker gebly, die kamer was mooi en netjies. Net jammer van die besige straat.

Tamlin G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamlin G

Lovely.

It was peaceful yet enjoyable.

Debbie H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie H

Fine.

Pity the air conditioner didn't work very well during the 39-degree heat wave. Other than that, a pleasant experience.

Sol Montis Guest Cottage se terugvoer

Debbie, it is extremely hot during this time of the year. We took a look at the air conditioner as we have never received any complaints about the cooling system before. The air conditioner was put on fan mode, which will not cool down the place. If you had asked, I would have gladly shown you how to put it on cooling mode.

Sol Montis Guest Cottage
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Willie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

Goed gelee, skoon en netjies.

Skoon en netjies. Lugversorger is geïnstalleer, maar geen "remote" beskikbaar nie. Sleg 3 x kragpunte beskikbaar vir TV, kombuis en een agter bed. Moeilik om toestelle te laai of 'n haardroër te gebruik. Buitelig by die deur kan handig wees. Baie donker in aande. Plaas dalk 'n klein houer melk in die yskas vir vinnige koffie by aankoms.

Nazeema D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeema D

Clean and safe accommodation with exceptional host.

Easy check-in. Directions and additional information were shared on the day. Highly appreciated. Host was extremely friendly and helpful.

Dawie En Annalise M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie En Annalise M

Heerlike oornag verblyf. Ligging baie goed en baie goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly en dit is baie goeie waarde vir geld. Die plek was skoon en baie gerieflik toegerus.

Chevaughn D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevaughn D

Amazing, peaceful.

My stay was amazing, everything was perfect especially the space of the place and the amazing bed.

Meline R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meline R

Netjies, skoon, vriendelik.

Ons was vriendelik ontvang en het baie lekker geslaap en gestort in die baie ruim en netjiese eenheid.

Leon L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Gemaklik met 'n goeie ligging.

Vriendelike diens en gerieflike verblyf met toegang tot hoofroetes.

Roelof D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof D

Lieflike kamer weg van die huis.

Kamer is skoon en baie netjies. Verseker 'n fantastiese sakpas-opsie.

Ilona K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona K

Ruim en waarde vir geld.

Baie goed verwelkom, puik gasvryheid. Ruim en baie goed geleë. Waarde vir geld, sal beslis aanbeveel.

Leander M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leander M

Netjiese, groot woonstel met alles wat nodig is.

Ons het baie lekker gebly, al was dit net een nag. Sal beslis weer daar oorslaap indien ons weer in die omgewing is.

Lilanie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie S

Baie lekker.

Baie netjiese plek, baie vriendelik ontvang. Sit in 'n baie rustige area en naby aan alles wat jy moet wees. Beveel dit definitief aan en sal weer daar bly.

Michelle L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Ons het die ICC womens krieket Boland Paarl gaan kyk en dis die perfekye plek om te bly. Lekkker naby per voertuig.

Heerlike, skoon akkommodasie. Stil area. Vriendelike eienaar en baie behulpsaam. Sal beslis aan my familie en vriende aanbeveel. Michelle.

Shaun B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun B

Stay was great.

I was sadly not on holiday, so did not use the kitchen but everything was provided if you were to cook for yourself. The flat and bathroom have plenty of space and is modern and up to date. I had a large trailer with me and the owner was more than happy to accommodate me with parking and helped me move it around. Would certainly recommend Sol Montis.

Anushca C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anushca C

Heerlik en Rustig.

Kon nie vir beter vra nie, baie vriendelike gasheer, netjiese plekkie, het alles wat 'n mens nodig het en perfekte lokasie.

Nico V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Ongelooflik lekker en baie sentraal. Daar is 'n groot kettingwinkel loopafstand van daar.

Alles wat mens nodig vir self-catering is daar. Dit is netjies en skoon.

Frederick B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B

Uitstekend.

Ek kan Sol Montis Guest Cottage met 'n geruste hart aanbeveel. Die verblyf is ruim, skoon en netjies. Hulle is baie vriendelik en behulpsaam. Goeie ligging en baie rustige buurt. Gaan verseker weer daar bly.

Carmen Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen Z

Kuier was asemrowend.

Ons was vriendelik ontvang deur die eienaar. Pragtige, netjiese en oulike plekkie. Baie lekker geslaap. Area was baie stil en het rustig geslaap. Baie dankie vir 'n lekker slaap.

Maryke D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D

Skoon en gerieflik.

Alles was daar wat ons nodig gehad het. Dit is die lekkerste bed. Dit is lekker om in so skoon plek bly.

Daleen K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K

Goed toegerus.

Miskien sou 'n warmfles gehelp het vir iets om te drink gedurende loadshedding.

Anika S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anika S

Very pleasant stay.

Enjoyed our over night stay. Quiet neighbourhood, close to amenities.

Zayaan E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zayaan E

Our stay was very peaceful, host was very friendly would definitely use them again.

Everything was as showed in the pictures. Only thing we didn't see was a pool as it was shown in pictures.

Sol Montis Guest Cottage se terugvoer

So glad you enjoyed your stay and you are welcome back anytime. The pool is situated just to the back of the cottage.

Sol Montis Guest Cottage
Rachel F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel F

It was awewome.

Great atmosphere, very need and hospitality was great.

Janelle J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle J

Het dit baie geniet. Kamer is netjies, die eienaars self is baie vriendelik en hulle het ons baie welkom laat voel. Baie stil area en dis presies waarvoor ons gesoek het.

Ek het gekom met my eggenoot om my verjaarsdag mee te vier, en dit was die beste besluit ooit. Ons sal definitief weer kom.

Nerissa S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerissa S

The stay was calm, we felt welcome. The host is very friendly. We had all appliances that we needed.

We felt safe. The accommodation was clean. We felt so welcome.

Idris I - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idris I

Skoon en rustig.

Baie aangename gasheer, ek sal Sol Montis definitief aanbeveel.

Helgard P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard P

Baie netjiese plekkie en vriendelike diens.

Netjies en gerieflik.

Simoné C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné C

Great weekend away.

Kobus is an amazing host. My husband and I really enjoyed our stay. We just had to bring ourselves because everything was in the cottage. Would definitely recommend to anyone.

Creshenda R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Creshenda R

It was so relaxing and beautiful.

Would definitely go there again. Wouldn't change anything regarding our stay. Best time ever. It was wonderful. Such an amazing weekend we had.

Elsabé K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé K

Interskole.

Na ons eerste Interskole bywoning, kon ons rustig ontspan en goed uitrus by Sol Montis.

Brendon A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendon A

Was nice.

It was nice we used it for a stop over, the host was really friendly and we had no issues.

Taryn I - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn I

Netjies en gerieflik.

Privaat selfsorgeenheid met 'n goed toegeruste kombuis. Skoon en netjies met 'n luukse gevoel. Badkamer bied 'n stort en bad in puik kondisie. Lugveraorging vir die warm Paarl. Gerieflike ligging naby winkels, restaurante en Paarl se hoof-atraksies. Buiten buiteligte bied die parkeerarea geen addisionele sekuriteit nie, tog het die ligging geen kommer gewek in terme van veiligheid nie.

Hennie E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie E

Baie lekker en netjies.

Het toer om Paarl baie geniet. Sal vriende aanbeveel om Paarl te besoek.

Yusuf H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yusuf H

A peacefull, comfortable stay.

A big thank you to Sol Montis. It was a really peaceful breakaway from a busy schedule.

Sol Montis Guest Cottage se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay. Would love to know why we received such a low rating, as we take pride in the fact that we are situated in one of the best areas and that our place is super neat. We never had a low rating from any guest regarding tidiness before.

Sol Montis Guest Cottage
Ryan W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan W

Such a nice place.

Was a really enjoyable stay. The place is so clean, equipped with everything you could possibly need, nice aircon, bathroom was very spacious with bath and shower, the bed is very comfortable and Kobus (owner) was very friendly and helpful. We'll definitely be back.

Ylode B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ylode B

Baie lekker!

Ons het dit baie geniet om daar te bly. Perfekte verblyf vir besoek aan die Paarl vir 2 persone.

Patricia C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia C

Dit is regtig waarde vir jou geld.

Die eienaar is vriendelik. Dit is 'n lekker rustige plek as jy 'n vinnige wegbreek soek om te ontspan. Geen probleme ondervind nie. Als is gerieflik. Sal beslis weer gaan.

Lee C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee C

Beautiful space, conscientious hosts and great value!

Amazing stay, great value for money and a host that is welcoming and accommodating. The fresh milk and good quality coffee provided was a welcome treat! Bed is comfortable and bathroom spacious! Highly recommended.

Liané E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liané E

Opregte gasvryheid, vriendelikheid en 'n luukse bederf!

Sol Montis is baie gemaklik, luuks en ruim ingerig, netjies en silwerskoon. Die ontvangs was hartlik en vriendelik en mens kan selfs 'n paar lekkerlag-stories deel. Dit is meer as geskik vir enige reisiger en bevat al die nodige basiese elemente vir een of meer aande. Sol Montis sal u met sekerheid aangenaam verras!

Hester E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester E

Uitstekende oornagverblyf

Sol Montis is uitstekende oornagverblyf. Verblyf is seker een van die mees skoonste en netjiese plekke waar ons al oornag het. Kobus is ook die mees vriendelikste persoon wat ons ontmoet het en gaan uit sy pad om jou tuis te laat voel. Enige persoon wat oornagverblyf soek in die Paarl-omgewing, Sol Montis moet jul keuse wees.

Linda K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Bekostigbare, veilige akkommodasie. Sal definitief aanbeveel vir ander reisiger.

Akkommodasie is baie sentraal en eienaar is baie behulpsaam.

Anandie A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandie A

It is very intimate and beautifully decorated, all you need is available. Close to town if you need anything from the shop or want to eat out. I loved my stay.

The little things count. Full DStv package. If you need anything Mr. Kobus is just a WhatsApp away.

Wilna V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Gasvry.

Die eienaar, Kobus, het ons welkom ontvang en heerlik gesels oor verskeidenheid onderwerpe.

Margaret B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B

Sol Montis is ideaal om oor te bly.

Wat 'n lieflike plek, naby so baie goed - dit is rustig, stil, netjies, veilig en ideaal geleë. Ons sal enige tyd weer daar bly as ons in die Paarl-omgewing is.

Megan M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Ongelooflik, definitief ons opsie in Paarl.

Absoluut geen probleem met enigiets gehad nie, ongelooflik.

Gerrie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S

Sal definitief weer gaan.

Kobus se diens is puik. Die plek is netjies, stil en naby restaurante en ander winkels.

Jana-lereé U - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana-lereé U

Skoon, netjies, gemaklik, vriendelik, tops!

Kobus (eienaar) was baie vinnig en behulpsaam op die WhatsApp-boodskappe. Die kamer was modern en skoon. Ons het vreeslik lekker gebly.

Virtue J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virtue J

Great location, well-appointed room.

Comfortable beds and a quiet street, had a great night's rest. Will definitely stay here again.

Heinrich M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich M

Quiet and peaceful, just what we needed and the hosts are the best, thumbs up to him, always smile on his and full of jokes.

Definitely going back.

Chaylin S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaylin S

Was a good few days away. My partner and I really had an amazing time. Host was really welcoming and friendly.

We had so much fun! Would definitely recommend Sol Montis Guest Cottage.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was 'n lekker paar dae weg. My metgesel en ek het regtig 'n wonderlike tyd gehad. Die gasheer was regtig verwelkomend en vriendelik.

Ons het so baie pret gehad! Sal definitief Sol Montis Guest Cottage aanbeveel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Roelene D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene D

It was nice staying there. It's quiet and the place was very tidy and spacious. Kobus was very friendly. I would definitely go to Sol Montis again.

Absolutely fabulous.

Michell G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell G

Wonderlik. Sal beslis weer Sol Montis bespreek vir ’n wegbreek.

Dit was rustig en romanties en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Klein intieme kothuis vir ’n paartjie wat hulself weer wil vind. Alles is beskikbaar, self lugversorging wat vir ons ’n bonus was. Ons het die verblyf geniet en sal in die vervolg vir ’n volle naweek bespreek.

Brent R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent R

Baie lekker en gasvry.

'n Baie aangename plek, klein genoeg vir 1 persoon, maar ook groot genoeg vir 'n klein familie sonder om beknop te voel. Naby aan alle geriewe. Sal aanbeveel vir enige besigheidsreisigers of klein familie.

June L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June L

On a business trip. Perfect accommodation for a short stay.

Outstanding host. Accommodation tastefully furnished. Very neat and clean. Quiet area with shops close by.

Samantha K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha K

Rustig stil

Ek, my man en 3-jarige seuntjie het dit baie geniet. Dit is so rustig en stil en die lugversorger is tops. Ons het nie eens geweet dat dit so warm buite die plek was nie. Dit is netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Ons was daar vir 3 nagte en sal enige tyd weer gaan.

Xander R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander R

Netjies, gemaklik, goeie waarde.

Kobus is 'n aangename gasheer en sy plek stel nie teleur nie. Bed en beddegoed is fantasties.

Beverley O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley O

Baie netjies en gerieflik.

Die verblyf was baie netjies en skoon. Die diens was vriendelik. Baie goeie ligging.

Duane H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Duane H

Perfect stay over for a quick business trip. Kobus is a great host.

A quick stay-over for business. Kobus was a great host and in a very quiet area. Everything you need to be comfortable.

Michelle F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Only if you don't require an outdoor space

Indoor area was absolutely awesome, but greatly dissatisfied with what was advertised and then found it was not there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Net as jy nie buitespasie nodig het nie.

Binne-area was absoluut awesome, maar baie teleurgesteld in dit wat geadverteer is en toe nie daar was nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sol Montis Guest Cottage se terugvoer

Everything that is advertised is there. The guest seemed happy with the accommodation and even complimented on the accommodation.

Sol Montis Guest Cottage
Abigail D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Abigail D

Rustig.

Eenheid is modern, sal vir 'n paartjie aanbeveel, rustige buurt, vriendelike gasheer.

Michelle N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle N

Lekke geslaap en gemaklik.

Klein en gemaklik, het darem aircon en baie lekker bed en braai area en sowel as DStv met baie netjies badkamer.

Cindy J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J

Was fantasies. Lekker rustige plek.

Sol Montis Guest Cottage is ’n baie mooi en ook rustige plek, veral as jy ’n paartjie is wat rustigheid soek. Die gasvryheid is tops. Sal definitief weer in die toekoms gebruik maak. Daar is alles wat jy nodig het. Well done, Sol Montis Guest Cottage.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riparia 10, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b0c871d14f38c6eae89d750c0c3842ef373351f1d4bd87da208086a7d8f28184034df6757016da746f122ed279991b41931?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 76 5 1 5 10 Riparia Groenvlei 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7098382 18.961227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang