Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sol y Sombra

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 84 resensies vir Sol y Sombra
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elmarie S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Gerieflik en knus.

Dit was 'n heerlike ontspanne kuier met alles wat ons nodig gehad het, beskikbaar. Volgens die foto's was dit presies wat ons verwag het. Ons sal beslis weer kom.

Hendrik K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik K

Lekker en rustig.

Alhoewel die weer erg was, wind en reën, het ons baie snoesig verkeer.

Bron G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bron G

Wonderful!

Quaint and romantic. Oh so quiet with the ocean a constant rumble in the background. We had everything we needed - you don't need to take anything with you other than food and drinks. Safe parking, beautiful artistic touches everywhere. Outdoor braai can be used to make pizzas. Electric blanket and wall heaters made for such a warm and cozy atmosphere, and a drawer full of DVDs was the cherry on top. Private, spotless, just perfect.

Arnaud D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnaud D

N spesiale afsaalplek. Doen so voort.

Die studio met sy sprokieswereldse karakter, oorspronklike- en praktiese houtwerk, kunstige afwerkings en harmonie met die natuur het ons betower. Dit was ook goed toegerus en het aan al ons behoeftes voorsien. Baie spesiaal. Doen so voort.

Antoinette R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R

Gerieflik, goeie kwaliteit, behulpsame en vriendelike gasheer en gasvrou.

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie oulike plekkie.

Elizabeth M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth M

Friendly owner, peaceful stay, good location.

See stars.

Jenny M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M

Most pleasurable, very relaxing, and lovely private braai area.

This was my third visit. It felt like home from home.

Charlene B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

Wat 'n heerlike plekkie.

Wat 'n besonderse plekkie om in te bly. Ek is vriendelik ontvang deur my gasvrou, Tannie Annette, en later het Oom Jan ook kom gesels. My motor was vol voorraad en Oom Jan het my motor in die motorhuis geparkeer vir ekstra veiligheid. Ek het heerlik gebly en beurtkrag was glad nie 'n probleem nie. Sal definitief weer daar oornag.

Basil L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil L

See stars

So relaxing and warm.

Suzette N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N

Dis n stylvolle en ontspanne atmosfeer om heerlik te kon kuier.

Baie rustig en goed toegeruste plek. Het veral die snoesige atmosfeer en die heerlike, pragtige outydse bad geniet. Kon heerlik ontspan. Sal beslis weer hierheen kom.

Louise H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

A little peace of heaven on earth.

We had a truly peaceful and relaxing weekend. Would definitely recommend Sol y Sombra to anyone who needs a break. We will certainly be back.

Emil V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil V

Very good value for money.

We had a wonderful stay! The cottage had everything that we needed at a great price.

Sally B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally B

Exceeded my expectations.

Extremely comfortable, fabulous accommodation, well equipped and the owner has gone out of her way to make you feel at home.

Natalie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B

Much thought was put into making the cottage welcoming and comfortable.

We really appreciated the direct communication from the owner, Annette. It was also very thoughtful to have tea/coffee and fresh milk available. Our only criticism is that the mattress was not very comfortable and the actual bed was very squeaky, at the slightest movement. Otherwise, we enjoyed overnighting here.

Michael O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O

Had an awesome, peaceful rest in our accommodation.

We were warmly received by Jan and made to feel most welcome. Our host assured us of our safety and explained all the amenities available to us. We loved the character of the place as well as its location. We were treated to coffee, tea, sugar, and milk, which was another pleasant surprise. We weren't affected by load shedding at all as the owner had taken all the necessary precautions. I would recommend this establishment to all my friends and family.

Carel O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel O

Goed toegerus, uitstekende waarde vir geld.

Baie oulike plek, alles wat nodig is en interessant.

Monique L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Net wat nodig is.

Oulike plekkie met alles wat ons nodig gehad het. Skoon, netjies, genoeg spasie vir 2 mense, goeie bed, lekker buite spasie, privaatheid, WiFi 'n bonus.

Tony D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony D

Such a quaint unit.

Everything needed was provided: electric blanket, heater, TV. The antique bathroom fittings and unit's furniture were a treat.

Charlotte S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S

Heerlike verblyf.

Wat 'n pragtige plekkie! Ons was heerlik verras! Dit bied alles wat jy kan nodig kry. Dit liggies maak voorsiening vir beurtkrag en die buitebraai en buitestort is te oulik.

Andre V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

My kuier by Sol y Sombra was "amazing".

Jan en Anette is fantastiese mense, woonstel is absoluut 5-ster, alle geriewe is tot op die fynste detail voorberei. Dit was 'n fantastiese verblyf en beveel Sol y Sombra aan sonder enige twyfel.

Lothar S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lothar S

Just wonderful.

It's a real pleasure to be there. The outdoor show is really nice.

Marthie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Rustig en privaat.

Ons was vriendelik ontvang deur Annette, en het dadelik tuis gevoel in die oulike plekkie. Die buite stort was heerlik en privaat.

Jeanine R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine R

Heerlik en rustig. Die buitestort is 'n heerlike bederfie. Dit is stil en kalm. Perfek om te ontspan.

Naby talle besienswaardighede. Kan dit aanbeveel en sal self weer gaan. Wonderlike warm huismense. Sol y Sombra het als wat mens nodig het!

Ian S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

Aanganaam verras.

Aangename gasheer/ dame, oulike plekkie.

Marie K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie K

Heerlik ontspan en sien weer kans vir die pad vorentoe.

Alles was daar wat 'n mens nodig het. Dankie Annette en Jan vir jul gasvryheid. Sal beslis julle plekkie vir ander aanbeveel.

Cerys E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cerys E

Comfortable for an overnight or short stay.

Found Annette very friendly & caring, accomdation needs an uplift.

Jenny W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny W

A charming place, very comfortable and well equipped. Well situated, walking distance to the beach.

We had a comfortable and cosy weekend. The kitchen is well equipped (more so then the photographs show). The front patio is sheltered even when it's windy. The hot water takes a long time to run in the taps so we appreciated using the outdoor hot shower. We also felt that the their could be better security on the double doors.

Theodore H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore H

Baie beïndruk met gerief, ontvangs van 'n oom Jan se gasvryheid.

Plek is baie aangenaam, gerieflik. Beslis 5 ster gehalte en perfek vir 'n paartjie.

Terry L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry L

Outstanding accommodation! Quirky, comfortable, clean and private!

It is such a beautiful cottage. We loved the enclosed private courtyard with a braai and best of all, the stunning outside hot water shower. Would love to visit again.

Johan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Pragtige kothuis naby die see.

Die kothuis is pragtig met alles wat nodig is. Dis geleë naby 'n heerlike, weggesteekte strand en ons kon lekker stap soontoe. Die plantegroei by die kothuis is pragtig en jy voel lekker privaat en op jou eie.

Annelie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie M

Heerlike plekkie met baie atmosfeer.

Knus en pragtige plekkie. Baie oulike 'goedjies' wat jou herinner aan 'n tyd gelede. Goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Claire E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire E

Charming cottage and beautiful leafy courtyard.

We absolutely loved our stay here. The place itself is comfortable and has all the essentials. Lovely attention to detail. Clean and smelled wonderful upon arrival. The courtyard is the most peaceful spot to relax in - covered in plants, shells and interesting things to look at. We made use of the braai every night and the outdoor shower is heavenly. Long walks around the town, to the beach and the penguin colony up the road which is a must for anyone visiting. We will definitely be back.

Madeleen E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen E

Die plek is so mooi en keurig gemeubileer.

Alles was so goed ingerig Annette en Jan het beslis aan alles gedink. Kon lekker rustig kuier en is 'n straat en bietjie van die see af.

Hannetjie F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie F

Vriendelike diens, rustig, skoon, netjies, alles wat nodig is.

Baie dankie aan Annette vir haar vinnige en vriendelike terugvoer op al my e-posse en WhatsApps. Ek het vir my ouers 'n aand bespreek vir my ma se verjaarsdag en hulle is nie maklike mense nie. Alles was volgens hulle net die beste. Hulle het hulle verblyf verskriklik geniet en my lus gemaak om vir ons ook te bespreek in die toekoms!

Danell D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danell D

It was beautiful, calm, relaxing and romantic.

The place was beautiful. Full of little extras. It was quiet and close to everything. The place was clean and just so perfect. I would recommend it to anyone.

Henk T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T

Jou huis weg van huis af.

Absoluut fantastiese plek, weg van jou huis af. Wanneer jy daar is, voel jy die liefde en die warmte wat jy kry. Jy het jou eie privaatheid, netjies, alles wat jy wil hê weg van jou eie huis af. Ek sal dit aanbeveel vir enige persoon wat op soek is na die warmte van jou eie huis weg van jou huis af. Die is 'n plek duisend. Dankie baie aan Annelle weereens vir die wonderlike, warm atmosfeer, dit is elke keer baie spesiaal om hier te kom kuier.

Petrus Paul V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus Paul V

Wonderlike verblyf, prentjiemooi en so bekostigbaar.

Daar is soveel liefde en aandag aan detail gegee in hierdie blyplek: 'n outydse bad op 4 pootjies, vars blomme in die badkamer en by die buitestort. Ons het teruggegaan en weer daar gaan bly.

Nicole D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

It was breath-taking and I would recommend it to individual travellers and couples looking for a peaceful getaway from the urban rush.

I can't stop talking about Sol Y Sombra. I was truly an amazing experience, no-one bothered us, we didn't even know that Tannie and Oom were there. It is private and a best place to find your inner peace and calmness. It was wow and I'd most definitely go back in a heart beat!

Willem L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Besonderse blyplek.

Het die buitestort baie geniet.

Johan F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Voel soos jou eie huis.

Baie DVD's om te kyk as die weer nie saamspeel nie. De buitestort was 'n bonus. Die ideale plek om die omgewing vanaf te verken.

Melinda M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda M

Was baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het was daar.

Sal beslis weer daar boek. Baie lekker plek om te bly.

Barry K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry K

Rustig en lekker

Uitstekende gasvryheid. Lieflike en rustige kuierplek. Gaan definitief weer 'n draai maak.

Tania G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania G

Heerlike naweek gehad!

Pragtige netjiese plekkie. Als wat mens nodig het. Super vriendelike eienaars.

Teresa V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa V

Baie rustig en netjies en 'n baie goeie gasvrou.

Die plekkie is baie oulik ingerig vir self-catering - alles wat 'n mens nodig het.

Marlene C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene C

Heerlik, gerieflik, netjies.

Sien sterre.

Francina H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francina H

Lekker stil en rustig.

Stil en veilig area.

Elfrieda C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfrieda C

Lieflike plekkie, skoon en netjies, alles daar wat 'n mens nodig sal kry.

Die enigste ding wat dalk 'n challenge was is die vrieskasgedeelte van die yskas. Dis 'n bietjie klein, veral as dit warm is. Dan is daar geen plek vir ys, of om vleis vars te hou nie. Nietemin, ons het lekker gekuier, dankie Annette.

Johan En Christa N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan En Christa N

Dit was vir ons soos 'n liefdesnessie.

Die huisie was goed toegerus met alles wat nodig was. Daar was plek om jou goed neer te sit sowel as 'n bank om op te sit. Die kombuis was klein en knus met 'n tafeltjie vir twee. Die bad op pootjies skep 'n intieme atmosfeer. Die privaat, warm buitestort was baie interessant gemaak in die private tuintjie en heerlik om te gebruik. Die tuin was geskep vir voëls met nessies oral. Ons sal graag weer wil gaan en dan vir meer as een nag. Annette het ons baie welkom laat voel.

Chandre E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre E

Absolutely fabulous hosts.

Thank you Annette and Jan - you were wonderful hosts and went out of your way to make our stay comfortable. Although it was raining whole weekend, we were well entertained by the wonderful selection of DVDs in the room. The apartment has everything you need and the bath was heaven. We will definitely be back!

Jan-hendrik H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik H

Heerlik gekuier! Die studio is keurig en kunstig met alles wat mens nodig het. Stil, rustig en veilig. Hartlike ontvangs.

Jan en Annette het ons baie vriendelik ontvang. Die studio is pragtig en volledig ingerig en daar is talle klein touches wat dit spesiaal maak. Dis die perfekte plek vir 'n paartjie wat vir 'n paar dae wil wegbreek. Hoogs aanbeveel!

Erich P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erich P

Outstanding without any complaints!

Beautiful, very neat and unique place to stay, surrounded by beautiful Kaapse fynbos!

Astrid S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid S

Rustig en privaat in die oulikste plekkie.

Silwerskoon en keurig netjies met alles wat jy nodig het.

Corne V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Perfek vir 2.

Heerlike naweek in Bettysbaai gehad by Sol y Sombra. Oulik ingerig vir 2, met fynere detail hier en daar wat jou tuis laat voel. Ons sal beslis weer kom!

Leon T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T

Gerief, gemak en aandag aan detail, maak van hierdie woon-eenheid 'n tuiste.

Die verblyf het al ons verwagtinge oortref. Alles waaraan ons kon dink is voor voorsiening gemaak. Ons het lekker gerus en selfs 'n DVD gekyk ─ iets wat ons nooit tuis doen nie! Die eenheid is baie oulik ingerig en ek hou veral van die kombuisie met die tafeltjie en 2 stoele. Die braai-area was uitlokkend en ek moes myself keer om nie vuur te maak nie. 'n Buitestort met warm water in 'n deurgesnyde wynvat was uniek. Elektriese kombers, muurverwarmer (dit kan koud raak in Betty's Baai), gratis koffie en tee, vars melk, gemaklike stoele, 'n rusbank, vensters wat met hortjies toemaak, 'n gerieflike en outydse mooi badkamer, mooi tapyte op die kleiteëls, kunstige voetpad-blokke en gratis WiFi maak die prentjie volmaak. Dankie, Annette en Jan Vorster, julle sien ons beslis weer. Ns. Vir die senuagtige stedelinge, parkering vir jul voertuig is veilig onder 'n sekuriteitskamera!

Jason K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason K

Fantastic accommodation in a spectacularly beautiful area of the region.

Annette and Jan are great hosts who took every effort to ensure our stay would be one to remember. After mentioning that we were looking forward to visiting the botanical gardens and doing a few of their hiking trails, they went out of their way to source relevant information regarding weather conditions for the duration of our stay which we really appreciated. Will definitely plan another visit when the weather is warmer to take full advantage of the outdoor shower, situated under open skies with minimal light pollution.

Julian P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julian P

Great experience and owners are even better.

I have been all over, but this place has really stood out. The welcoming and a clean place and the service of owners was like staying in a 5 star resort. Keep it up guys, great place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker ervaring met wonderlike gashere.

Ek was al oraloor, maar hierdie plekkie het waarlik uitgestaan. Die verwelkoming, skoon verblyf en kliëntediens het dit 5-ster laat voel. Doe so voort.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eben J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eben J

Baie gerieflik en netjies. Vat 'n stort buite.

Baie gerieflike en vriendelike diens.

Hennie O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie O

Baie oulike plek met karakter.

Ons verblyf was net vir een nag, maar die ervaring was goed. Het veral baie gehou van die DIY-houtwerk uit ou wynvate. Eienaar doen die houtwerk self, en dit maak dit net nog meer spesiaal. Well done, Annette en Jan!

Jp D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D

Oudtydse sjarme.

Pragtige, privaat eenheid met al die geriewe. Muur om klein braai-area, perfek vir 'n paartjie om weg te breek. Kombuis het als wat mens nodig het. Bring net coolerbox met noodsaaklike items. Superette is oop tot 7pm. Jy moet dit beleef om dit te waardeer. Silversands strand 5 min se stap weg.

Christine F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine F

Hemels!

Wat 'n lieflike plekkie! Dit bevat alles wat 'n mens moontlik kan benodig. Spesiale aandag is aan die details gegee en alles was pragtig skoon en netjies. Naby aan alles geleë, vriendelike gasvrou. Ek het dit so baie geniet dat ek sommer dadelik weer 'n bespreking gemaak het.

Louis P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P

Pragtige plekkie met baie karakter.

Sou graag langer wou bly as net die een nag. Sal weer kom.

Geoff T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff T

Very good.

Best self-catering we have stayed in and that's literally hundreds. Jan and Annette are so accommodating. Will be back for sure and I don't think we have said that about other places.

Stephanie M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M

A hidden gem. A must-do-again!

This has been a very memorable stay at Sol y Sombre, and is hosted by warm-hearted people, absolutely loved all the small details. This is a perfect place to break away from the busyness of the town-life. Great places to hike and close enough to the ocean. Also very clean and what a homely feel, definitely one of the best I visited so far.

Helena S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S

Onverbeterlik, ek sal nie 'n ander plek oorweeg as Sol y Sombra nie.

Anette het uit haar pad gegaan om die tydjie vir my aangenaam te maak. Die eenheid is goed toegerus, gerieflik naby aan die strand en pikkewyne broeikolonie, baie veilig, die honde dierbaar en die tuin is pragtig.

Denville V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denville V

The place is absolutely beautiful to stay, you just cant talk to loud after nine then the neighbours complain.

Beautiful, clean and tidy and quiet. Just what a couple needs for a get away and some alone time. I will definitely do it again.

Heidi R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi R

Breathtaking.

With the arrival at Sol y Sombra the experience start. All neatly done and rounded off with shells and plants from the area. The little courtyard you immediately feel at home, almost felt to me I am back on the farm in my parents' home. Walk into the small cottage - what a clean place and smell and the creativity just breathtaking. With all the angling competitions I have attended this year this was the cleanest and most tidy off all the places we stayed at. For a couple or single person to break away it is a must. We will definitely visit again. Annette, thank you for making the stay memorable.

Kitty M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty M

Heerlik geslaap, in 'n stil rustige buurt!

Netjiese verblyf in 'n rustige omgewing. 'n Oase vir kreatiewe siele, met 'n interessante buitestort!

Rudolph S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph S

Romanties.

Romantiese wegbreek vir twee. Outyds en rustig. Word sterk aanbeveel vir sielsgenote. Net die regte plek om die vlam weer te laat brand.

Johannes L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L

Uiters gerieflik.

Klein, maar alles wat jy nodig het is daar. Baie aandag aan die detail. Probeer gerus!

Bokkie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie S

Sol y Sombra bied geleentheid vir 'n bekostigbare wegbreek in 'n knus, privaat omgewing.

Anette se vriendelikheid het ons dadelik tuis laat voel. Die binnehof is 'n lekker kuierplekkie en die buitestort is enige man se droom! Sol y Sombra is voorwaar aan te beveel.

Andries V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Baie goed, het dit baie geniet.

Baie lekker gebly, mense het baie goed na ons gekyk en is uiters behulpsaam, jammer die tyd het so gou verby gegaan.

Henk T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T

Baie lekker en baie privaat.

Die Studio is was meer as wat ons verwag het. Dit is regtig baie netjies gewees. Alles baie mooi uiteengesit. Die kombuis is baie goed uitgelê met al die nodige benodighede wat mens nodig het. Die badkamer is baie mooi met die ou voetjie bad. Die slaapgerief is baie netjies en mens het uitsig buite toe indien jy so voel om op die bed te lê en uit te kyk. Jy het jou eie klein erfie met sy eie braai en is heeltemal omhein met 'n muur, so jy is heeltemal privaat waar jy is en kan lekker sit en braai in jou ingeboude braai en sit en gesels en kuier sonder dat enige iemand jou pla. Die eienaars is ook privaat en kom meng nie in by jou nie. Dit was regtig 'n baie goeie belewenis en ook baie gesellig gewees. Ek sal dit aanbeveel vir enige paartjie wat wil wegbreek en net rustig en privaat wil wees.

Meghan F - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan F

Filled with love, fully private.

I have never seen anything as cute and full of love as this humble little abode! We went on a private little getaway (just two of us) and for the price, we were not expecting the amazingness we received! The place itself is something out of a little fairy tale with its own private garden which is decorated to perfection. The inside was larger than what we expected, but cosy nonetheless. The bedroom (entrance room) welcomes you immediately. The bathroom houses the most comfortable free standing bath and is decorated as if from another era (still modern and tasteful) and the little kitchenette has all you need and more. We were welcomed by the owners who went inside to put the wall heaters on for us and took us through the basics and then left us to our own devices and really gave us our privacy. The small touches of love throughout the flatlet were unmissable and everything had been thought of. From bug spray, electric blankets, milk in fridge, DVDs for rainy weather and the owners even dropped off a light they had just bought for us to braai in the evening. We will most definitely be back as soon as we can! Unbelievable!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vol liefde en baie privaat/

Ek het nog nooit so 'n oulike plekke só vol liefde teëgekom nie! Ons het 'n heerlike privaat wegbreek gehad (net ons tweetjies) en vir die prys wat ons betaal het, het ons beslis nie dié ongelooflike bederf verwag nie! Die plek kom so reg uit 'n sprokiesverhaal met 'n privaat tuintjie wat perfek versier is. Die binnekant was groter as wat ons verwag het, maar nietemin steeds gesellig. Die slaapkamer nooi jou dadelik in. Die badkamer het 'n gemaklike vrysstaande bad en is met ouwêreldse sjarme getooi (steeds modern en stylvol) en die kombuisie het alles wat 'n mens nodig het. Die eienaars het ons welkom geheet en ingegaan om die paneelverwarmers aan te skakel. Hulle het basiese inligting meegedeel en ons toe alleen gelos sodat ons privaat kon wees. Die klein details regdeur die woonstelletjie het regtig van liefde gespreek. Daar is insekweerder, elektriese komberse, melk in die yskas, DVD's vir reënerige dae en die eienaars het selfs 'n lig gebring sodat ons saans kon braai. Ons sal definitief weer hier besoek aflê. Dit was ongelooflik!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wendie B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendie B

Ware sielerus!

Ouwêreldse sjarme. Baie aangename en gesellige verblyf. Lekker rustige, private tuintjie was 'n bonus. Het dit baie geniet en kan dit hoogs aanbeveel.

Mj S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj S

Heerlik soos altyd!

Tweede keer hier en net so lekker soos laas. Kan nie wag om weer te bly nie!

Elra S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elra S

Een groot heerlikheid!

Dis 'n pragtige plekkie, knus en warm. Van die ontvangs in 'n klein private tuintjie, die miniatuur kombuisie wat alles bied wat jy kan nodig kry in 'n selfhelp, 'n badkamer met 'n heerlike bad en die buitestort was vir my man 'n hoogtepunt. Die gasheer en -vrou is vriendelik en hartlik en maak geensins inbreek op hul gaste se privaatheid. In een van die vorige resensies het 'n gas genoem dat sy nie hou van die teddiebere op die hangkas. As mens mooi soek, sal jy regdeur die vertrekke kry dat bere eintlik die subtiele tema is sonder om oorweldigend te wees. So, die bere kan maar enige tyd bly. Enigste punt wat miskien teen hul kan tel, is die feit dat jou motor nie agter sekuriteit slaap nie. Maar dit het ons geensins gepla - moet net nie enige versoekings in jou motor los nie en met deesdae se sekuriteitstelsel in motors, sal jy elk geval vinnig weet indien daar by jou motor gelol word. So, as jy hou van `n rustige wegbreek weg van die huis, maar sonder die koue kliniese gevoel van 'n hotel, is Sol y Sombra net die plek vir jou en jou maat. Sol y Sombra sien ons beslis weer.

Grant N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant N

My tydjie by Sol y Sombra stil en ongesteurd.

Op soek na stilte is Betty's Bay die plek, en om selfs nog meer afgesonder te wees, (selfs van besige strate) sal ek Sol y Sombra enige tyd aan enige enkelreisiger of paartjie voorstel.

Ansie E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie E

Verblyf baie aangenaam en heel privaat.

Ons is baie vriendelik ontvang en tuis laat voel. Die woonstel is pragtig en baie netjies met binnehof en al. Komplemente aan die eienaars.

Deon S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S

This facility is good if you are en-route, and looking for a comfortable bed and a warm bath.

Pros: The bed is comfortable and warm (electric blankets provided). The bathroom has a lovely cast-iron bath, big enough for two. Cons: The facility has no safe parking, and the owners were adamant that we remove everything out of the car. In the end they very kindly made their own garage available. The room is quite small, and the kitchenette (most of it in a cupboard) only suitable for preparation of light meals. Summary: The facility is fine for sleeping over, but we would not recommend it as a holiday destination.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie geriewe as jy op pad is en op soek is na 'n gemaklike bed en 'n warm bad.

Pluspunte: Die bed is gemaklik en warm (elektriese komberse word voorsien). Die badkamer het 'n pragtige bad wat groot genoeg vir 2 is. Negatiewe punte: Veilige parkeerplek is nie beskikbaar nie. Die eienaars het aangedring dat ons alle waardevolle items uit die voertuig moet verwyder. Op die ou einde was hulle gaaf genoeg om hul eie motorhuis vir ons aan te bied. Die kamer is nogal klein en die kombuisie (die meeste daarvan is in 'n kas) is net geskik vir die voorbereiding van ligte maaltye. Opsommend kan gesê word dat die geriewe geskik is vir oornagverblyf, maar ons sal dit nie aanbeveel as vakansieplek nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sol y Sombra se terugvoer

We deem it ill advised to leave luggage in a car, unsupervised overnight, anywhere in South Africa and indeed in most places in the world. As the guest was adamant that he was not going to unpack the car, I sacrificed my place in the garage for peace of mind. Betty's Bay is one of the safest places in South Africa.

Sol y Sombra
Irene F - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene F

'n Kuier wat hopeloos te kort was.

Ons het die verblyf verskriklik baie geniet. Die woonplek is pragtig, netjies, smaakvol ‒ alles wat ons nodig gehad het en nog baie meer. Baie dankie Annette vir jou gasvryheid. Ons sal weer wil kom.

Margaret & Michael F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret & Michael F

Excellent.

We had a wonderful time at Sol y Sombra. The gentle sound of the waves lulled us to sleep at night and we awoke to the sweet tweeting of the birds in the morning. So peaceful. The studio was beautifully decorated and very well appointed. All in all, a perfect getaway.

Christo V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Pragtige plek in stil deel van Bettiesbaai

Hierdie plek kan ten sterkste aanbeveel word. Dit is aan die stiller kant van Bettiesbaai - stapafstand van 'n heerlike stap-strand, riviermond en duine. Die eienaars het baie aandag aan detail geskenk. Die kamer en badkamer is werklik pragtig.

Magru M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magru M

Verwelkomend, goed toegerus, knus, goed geleë naby die see, privaat en gawe gasvrou.

Sol y Sombra se eienaar het ons verwelkom en al die nodige inligting gegee en ons toe ons privaatheid gegun. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het vir een aand of selfs week of twee se verblyf naby die see vir 2 - kan regtig aanbeveel, uitstekende waarde vir geld ook!

Ruben S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben S

Heerlike tyd gehad. Beste gewees vir ons een-jaar-herdenking!

Die een aand by Sol y Sombra was wonderlik gewees! Sal baie graag weer wil teruggaan vir 'n langer tydperk. Baie dankie vir die heerlike diens en die ongelooflike lekker blyplek, baie skoon en netjies en fantastiese dekor!

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cootstraat 2184, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0MTg0NmU4LWZmMDUtNGUwNS05YzZjLTE5NDI3YzViZWNiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 2184 Coot Street Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.3673659 18.882123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang