Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sol y Sombra

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Elmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik en knus. Dit was 'n heerlike ontspanne kuier met alles wat ons nodig gehad het, beskikbaar. Volgens die foto's was dit presies wat ons verwag het. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker en rustig. Alhoewel die weer erg was, wind en reën, het ons baie snoesig verkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bron G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderful! Quaint and romantic. Oh so quiet with the ocean a constant rumble in the background. We had everything we needed - you don't need to take anything with you other than food and drinks. Safe parking, beautiful artistic touches everywhere. Outdoor braai can be used to make pizzas. Electric blanket and wall heaters made for such a warm and cozy atmosphere, and a drawer full of DVDs was the cherry on top. Private, spotless, just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnaud D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

N spesiale afsaalplek. Doen so voort. Die studio met sy sprokieswereldse karakter, oorspronklike- en praktiese houtwerk, kunstige afwerkings en harmonie met die natuur het ons betower. Dit was ook goed toegerus en het aan al ons behoeftes voorsien. Baie spesiaal. Doen so voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Gerieflik, goeie kwaliteit, behulpsame en vriendelike gasheer en gasvrou. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Friendly owner, peaceful stay, good location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Most pleasurable, very relaxing, and lovely private braai area. This was my third visit. It felt like home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Wat 'n heerlike plekkie. Wat 'n besonderse plekkie om in te bly. Ek is vriendelik ontvang deur my gasvrou, Tannie Annette, en later het Oom Jan ook kom gesels. My motor was vol voorraad en Oom Jan het my motor in die motorhuis geparkeer vir ekstra veiligheid. Ek het heerlik gebly en beurtkrag was glad nie 'n probleem nie. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basil L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

See stars So relaxing and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Dis n stylvolle en ontspanne atmosfeer om heerlik te kon kuier. Baie rustig en goed toegeruste plek. Het veral die snoesige atmosfeer en die heerlike, pragtige outydse bad geniet. Kon heerlik ontspan. Sal beslis weer hierheen kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cootstraat 2184, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0MTg0NmU4LWZmMDUtNGUwNS05YzZjLTE5NDI3YzViZWNiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 2184 Coot Street Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.3673659 18.882123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang